70 likes | 294 Views
PvR Mannekamp 2011. Datum: 9 - 11 September 2011. Magaliesberg – 1.5 uur uit PvR. PvR Mannekamp 2011. Koste : R500 per persoon Bed, etes R385 per persoon vir canopy tour. Plek vir 80 manne Bring jou vriende saam !. PvR Mannekamp 2011.
E N D
PvRMannekamp 2011 Datum: 9 - 11 September 2011 Magaliesberg – 1.5 uuruitPvR
PvRMannekamp 2011 Koste: R500 per persoon Bed, etes R385 per persoonvir canopy tour Plekvir80manne Bring jouvriendesaam!
PvRMannekamp 2011 Mannenaweek van skouerskuur en nuwevriendemaak. Komdeel in mekaar se verhale en word deel van nuwelewensverhale.
PvRMannekamp 2011 Saterdagoggendstapdeur die skepping en deel in ‘n gesprek in die natuur Saterdagmiddaggaanonsbo die klowe canopy sailing doen. 30m bo die strome
PvRMannekamp 2011 Sondagoggendstaponsdeur die klowe en deelnagmaalsaam by die water strome Sondag is daar ‘n lekker Rugby-brunch. Onseerste RWC wedstryd teen Wallis
PvRMannekamp 2011Voorlopige Program • Vrydag • Arriveer by kampterrein • Kampvuurgeselligheid & aand-ete • Saterdag • Koffie & Stiltetyd • Oggend • Stap in die klowe en bespreek ‘n temasaam met Jan Venter in God se ongelooflikenatuur • Middag • Canopy tours seilbo die klowe • Kampvuurgeselligheid & Braai • Sondag • Koffie & Stiltetyd • Oggend • Stap in die klowe en bedienmekaar met nagmaal • “Rugby World Cup” wedstryd op Big screen – SA vs Wallis
PvRMannekamp 2011 • Indienjybelangstelkontakasbvir Deon Fourie • Selnommer • 083 645 9326 • E-pos • deon.fourie@babcock.co.za The future may not be sure, but God is!