1 / 36

Hebreërs 12:18-29

Hebreërs 12:18-29. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Wat is jou passie?. “The core problem is not that we are too passionate about bad things, but that we are not passionate enough about good things.” Larry Crabb.

elita
Download Presentation

Hebreërs 12:18-29

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hebreërs 12:18-29

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Wat is jou passie?

  4. “The core problem is not that we are too passionate about bad things, but that we are not passionate enough about good things.” Larry Crabb.

  5. ““The church is in danger, not because of sin, but because of its lack of passion.” Sören Kierkegaard

  6. Leeu van Juda Jesus, die sterke Leeu van Juda Jesus, die vlekkelose Lam Jesus, oorwinnaar oor die dood Jesus, U is oneindig groot

  7. Leeu van Juda U’s vir ewig, U’s vir altyd en ek weet U’s ook vir my Word verheerlik, Word verhoog deur al die lof wat juig in my

  8. Leeu van Juda Kom verander, kom vernuwe hierdie passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U

  9. Leeu van Juda Jesus, die sterke Leeu van Juda Jesus, die vlekkelose Lam Jesus, oorwinnaar oor die dood Jesus, U is oneindig groot

  10. Leeu van Juda U’s vir ewig, U’s vir altyd en ek weet U’s ook vir my Word verheerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my

  11. Leeu van Juda Kom verander, kom vernuwe hierdie passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U

  12. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  13. ’n Arabiese legende

  14. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  15. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  16. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  17. Life is truly a rollercoaster ride

  18. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  19. No wonder Mother was on fire for God

  20. Het ons ’n gebrek aan passie, omdat ons Hom nie kan hoor nie?

  21. Near-life experience?

  22. “Passion is caught-up-ness in God’s flow”

  23. Engel rat

  24. Best way to love God is to love many things! Vincent van Gogh

  25. “I’m passionately involved in life. I love its change, its color, its movements. To be able to speak, to see, to hear, to walk, to have music and paintings… it’s all a miracle.” Arthur Rubinstein

  26. Wat het Arthur Rubinstein se lewe verander?

  27. Amistad

  28. Passion, passion New York, Moscow, passion Hong Kong, Tokyo, passion Paris and Bangkok, passion A lotta people ain't got, passion Hear it in the radio, passion Read it in the papers, passion Hear it in the churches, passion See it in the school yards, passion I need passion, You need passion, We need passion Can't live without passion

  29. “Is Jesus what makes your soul leap? Is Jesus the source of your liveliness, your lovingness, your livingness?” Leonard Sweet

  30. Mense gee mos om…?

  31. Passie vir mense, is sinoniem vir passie vir God

  32. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  33. Die Afrigter

  34. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  35. Just Tell It. Just Live It. Just Give It. Just Wear It. Just Share It. Just Shout It. Just Sing It. Just Proclaim It. Just Do It.

  36. God has stopped counting the world’s trespasses, and that to be raised up into the new creation, we don’t need to be good, holy, smart, accountable or even faithful; we need only to be dead Robert Capon

More Related