1 / 27

VOO VAKORIËNTERING

VOO VAKORIËNTERING. Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS-werkswinkels. UITKOMSTE Onderwysers sal vertroud wees met die generiese ontwerpselemente van die NKV. vertroud wees met die verband tussen AOO and VOO.

emelda
Download Presentation

VOO VAKORIËNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOOVAKORIËNTERING Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS-werkswinkels

  2. UITKOMSTE • Onderwysers sal • vertroud wees met die generiese ontwerpselemente van die NKV. • vertroud wees met die verband tussen AOO and VOO. • vertroud wees met die impak wat die beginsels van NKV op die onderrig, leer en assessering van Geografie sal hê. • vertroud wees met die uitkomste van Geografie. • bepaalde opleidingsbehoeftes ten opsigte van die vak en IKT identifiseer.

  3. BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie • Uitkomsgebaseerde onderwys • Hoë vaardigheids- en kennisvlak • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • Progressie • Artikulasie en oordraagbaarheid • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Waardering vir inheemse kennissisteme • Geloofwaardigheid en kwaliteit

  4. ONTWERPSELEMENTE VAN DIE NKV

  5. LEERVELDE • Tale • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Diensstudies • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Menslike en Sosiale Studies en Tale • Natuur-, Wiskundige, Rekenaar- Lewens-en Landbouwetenskappe

  6. KOMBINASIEREËLS VIR DIE VOOS

  7. VAN AOO NA VOO

  8. IMPLEMENTERINGSDATUMS

  9. VERDERE ONDERWYS EN OPLEIDINGGraad 10-12 (Algemeen)Nasionale Kurrikulumverklaring GEOGRAFIE

  10. GEOGRAFIE

  11. AOO EN VOO

  12. BEGRIP VAN DIE VAKVERKLARING • Definisie • Doel • Omvang • Onderwys- en beroepsmoontlikhede

  13. Definisie PHYSICAL PROCESSES PHYSICAL PROCESSES TYD PROSESSE - FISIESE - MENSLIKE PATRONE RUIMTE

  14. DOEL Die invloed ten opsigte van houdings en waardes op die omgewing te herken Om prosesse en ruimtelike patrone te verklaar Krities en kreatief te dink Om ingeligte besluite te neem Geografiese vaardighede en tegnieke op vraagstukke toe te pas Ingeligte besluite oor veranderende omgewings en kontekste te neem

  15. OMVANG LU 1 KENNIS EN BEGRIP ASS LU 2 VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE INHOUD EN KONTEKS ASS LU 3: TOEPASSING VAN KENNIS, VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE OP PRAKTIESE VRAAGSTUKKE EN UITDAGINGS ASS

  16. LEERUITKOMSTE GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE KENNIS EN BEGRIP LU 1 LU 2 DIE TOEPASSING VAN KENNIS, BEGRIP EN VAARDIGHEDE OP PRAKTIESE VRAAGSTUKKE EN UITDAGINGS LU 3

  17. LEERUITKOMSTE ASSESSERINGSTANDAARDE

  18. BENADERING • UITKOMSGEBASEERD • INTEGRASIE: 3 UITKOMSTE • VERSKEIDENHEID DATA: PRIMêR, SEKONDêR; TERSIêR • GEOGRAFIESE STUDIE BINNE KONTEKS • LEERDERGESENTREERD, INTERAKTIEF • INTEGRASIE VAN FISIESE EN MENSLIKE GEOGRAFIE • KRITERIA VIR ASSESSERING • DEURLOPENDE ASSESSERING • VAARDIGHEDE, KENNIS, WAARDES EN HOUDING • KRITIESE DENKE EN TOEPASSING • STREEKSTUDIES EN TEMATIESE STUDIES (SISTEMATIES; SISTEEM; VRAAGSTUKBENADERING)

  19. KONTEKS INTEGRASIE TUSSEN MENSLIKE EN FISIESE KOMPONENTE GRAAD 10 GLOBALE PERSPEKTIEF DIE WÊRELD GRAAD 11 KONTINENTALE PERSPEKTIEF AFRIKA GRAAD 12 NASIONALE PERSPEKTIEF SUID-AFRIKA

  20. INHOUD GEBRUIK

  21. BELANGRIKE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE • VRAE TE STEL • VIND VAN INLIGTING • ORGANISEER VAN INLIGTING • ONTLEED VAN INLIGTING • BEANTWOORD VRAE / • KOMMUNIKEER ANTWOORDE

  22. MOONTLIKE ONDERRIG- EN LEERMATERIAAL HANDBOEKE GEDRUKTE MEDIA RADIO TELEVISIE PROGRAMMATUUR INTERNETSKAKELS NASLAANBRONNE

  23. WAT IS NUUT - GEOGRAFIESE INLIGTING STELSELS • WAT IS G.I.S? • - KOMBINASIE VAN STOOR EN VERWERKING VAN • DATA • - SLUIT RUIMTE TEGNOLOGIE BV SATELIET FOTO’S • LUGFOTO’S EN REKENAARVERWERKTE • MATERIAAL • - INLIGTING WORD OP VERSKILLENDE VLAKKE • VOORGESTEL • - LEERDERS MOET BESLUITE NEEM OP GROND VAN • DATA WAT VERWERK IS • PROJEKSIES BEHOORT PLAAS TE VIND

  24. GIS EN LEERUITKOMSTE HANTERING Besluitneming; Kommunikeer bevindinge WERK MET GIS Beantwoord vrae; Bevorder kognitiewe vaardighede LEER OOR GIS Optekening van data; Digitale voorstelling van data; organiseer data; verfyn data

  25. ONDERWYS- EN BEROEPSMOONTLIKHEDE • Stel leerders in staat om persoonlike, nasionale en wêreldaangeleenthede te ondersoek; kennis van die wêreld op te doen. • Ontwikkeling van entrepreneurskap berus op ‘n leerder se geografiese kennis en vaardighede. • Lugvaart • Rekenaarstudie • Geografie -onderwys • Eko-toerisme • Geografiese Inligtingstelsels • Kartografie • Weerkunde

  26. IDENTIFISERING VAN IKT-BEHOEFTES IKT-SKAKELS http://education.pwv.gov.za http://curriculum.wcape.school.za http//:www.archexplorer.com http://www.mweb.co.za http://www.microimages.co.za

  27. DIE EINDE

More Related