1 / 9

@FXit

@FXit. Temalys: COPE MET MEKAAR. Openingsles [almal] Cope met mekaar Kommunikasielyne Wat hoor jy (Grepe hieruit as voorbeeld) Kommunikasiestyle KK&K: Kommunikasiekwaliteit & Konflik Kommunikasievlakke Hoe diep twiet jy Ouergedrag Hoe om in dié tyd ouers groot te maak

emile
Download Presentation

@FXit

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. @FXit

  2. Temalys: COPE MET MEKAAR • Openingsles [almal] Cope met mekaar • Kommunikasielyne Wat hoor jy (Grepe hieruit as voorbeeld) • Kommunikasiestyle KK&K: Kommunikasiekwaliteit & Konflik • Kommunikasievlakke Hoe diep twiet jy • OuergedragHoe om in dié tyd ouers groot te maak • Ouergesag Hoe ver kan jy gaan • Behoefte aan ander Alleen of eensaam • Die regte vriendeVriende kan jou maak of breek • Geestelike eenheidStaan@mekaar • GroepsdrukSwem of float • Geslagsgedrag ’n Pot is anders as ‘n deksel • Enkellopendes Potte sonder deksels • Romantiese liefdeDit fladder in my • LiefdesvriendeMet hoeveel oë kyk jy • Verhoudings-etiekTrou se spoed gebreek • Verhoudingstrou Sterker as die dood • Binne-verhoudingsVind jou vorm • Ken-verhoudingsWeet jy of ken jy • Waarde-vormingWat sien jy • Waardes bepaal gedragResiproke reaksies • SleutelwaardesSoek die sleutel

  3. Inhoud en hantering van die CD pakket • COPE MET MEKAAR bevat die volgende: • Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) • Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) • Les-programme (21) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) • Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van slegs vyf skyfies van die INLEIDINGvan les 1. DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in bold. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak.

  4. COPE MET MEKAAR, les-program 1: KOMMUNIKASIELYNE Hierdie les volg op die Jaaropeningsles (vir die groot groep) waarin die reeks-tema, COPE MET MEKAAR, bekendgestel is. Wat hoor jy? • KOMMUNIKASIE is die hoofletterwoord in verhoudings. In dié les word die kommu-nikasielyne met God, die natuur en ander mense as hoor-verhoudings aangedui. • In die INLEIDING word die hoor-verhouding met God aangespreek. Deur die grafiese uitbeelding van 2 Tim 3:16 word die oorsprong en essensie van die Woord uitgelig: • God het sy Seun gestuur as die Woord wat onder mense kom leef het. • Nadat dié Woord deur baie mense verwerp is en sy Seun vermoor is, stuur Hy sy Gees om sy kinders aan Jesus se woorde te herinner [Joh 14:25]. • Sy Gees het mense toe gehelp om hierdie woorde op skrif te stel sodat dié wat dit glo, gered kan word [2 Tim 3:15]. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.

  5. Wat jy

  6. Onthou jy nog: Ons praat met mekaar oor hoe om te

  7. -verhoudings

  8. Hoe jy vir In die begin was die Woord daar... En die Woord was self God. Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Van die begin af was Hy daar. is se stem

  9. Every Scripture is God-breathed [Amplified NT] Die Woord het mens geword Die Woord het later geword [dis neergeskryf]. 2 Tim 3:16

More Related