240 likes | 1.14k Views
KABOUTERLIEFDE. Vir Simone (digter se dogtertjie) = kindergedig (en baie meer!). Kabouter:. Denkbeeldige grondmannetjie/aardgees (earth spirit) wat skatte (treasures)in die aarde bewaar Het magiese mag (magical powers) In fantasiewêreld van kinders (soos sprokies) – vir Simone
E N D
KABOUTERLIEFDE Vir Simone (digter se dogtertjie) = kindergedig (en baie meer!)
Kabouter: • Denkbeeldige grondmannetjie/aardgees (earth spirit) wat skatte (treasures)in die aarde bewaar • Het magiese mag (magical powers) • In fantasiewêreld van kinders (soos sprokies) – vir Simone • Hierdie gedig: Kinderlike beskrywing van volwasse liefde • Gedig handel oor droomwêreld en die wonder van die liefde
KLEURE • Rooi-rooi pet (r 1) • Geel hemp (r 2) • Blou lug (r 5) • Rooi mondjies (r 15) • Geel lyfie (r 17) • Rooi-rooi hart (r 21) • Primêre kleure (rooi, blou geel) – kinderwêreld • ITERATIEWE (herhaling: rooi-rooi/blou-blou) - kinderwêreld
KLEURE: SIMBOLIEK • Rooi: kleur van die liefde rooi hart) • Geel: kleur van die maan : maan kry kabouter se geel hemp
AANDBLOM • Blom snags • Hou net een nag • Heerlike geur • Geassosieer met liefde • Gou verby: “warrelwindkring”
EENVOUDIGE WOORDE/BEELDE VIR KINDERWêRELD • Kabouter * Sprinkaan • Pet * Lyfie • Hemp * Rug • Hart • Maan • Lug • Bal • Sterre • Aandblom