380 likes | 1.05k Views
Vetsug. DCF AA van de Horst. Wanvoeding Moeilik behandel Dieet, oefening, gedragsmodifikasie Risikofaktor. Belangrik. Sal die een wat laaaste die klas verlaat asseblief die moeite doen om die kersie uit te blaas?. Faktore wat lei tot vetsug. Fisiologies
E N D
Vetsug DCF AA van de Horst
Wanvoeding • Moeilik behandel • Dieet, oefening, gedragsmodifikasie • Risikofaktor
Belangrik Sal die een wat laaaste die klas verlaat asseblief die moeite doen om die kersie uit te blaas?
Faktore wat lei tot vetsug • Fisiologies • Geneties • Psigologies • Metabolies
Diagnose • BMI = massa / (lengte2) • 20 – 25
Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal
Perifeer werkende middels Rem opname v vette Ruimte-opnemend ORLISTAT METIELSELLULOSE
ORLISTAT • Rem pankreatiese lipase • Verminder absorpsie v vette met 30% • Ander voordele - LDL - Bloeddruk - Beter glukose beheer
ORLISTAT: Newe effekte • Sagte waterige stoelgange • Olierige stoelgange • Fekale inkontinensie • Abdominale pyn • absorbsie v vetoplosbare vitamiene
Perifeer werkende middels Rem opname v vette Ruimte-opnemend ORLISTAT METIELSELLULOSE
Ruimte-opnemende / versadigings middels METIELSELLULOSE Gevoel v versadiging Newe effekte: buikopsetting, winderigheid obstruksie
Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal
Sentraalwerkendemiddels • Versadigingssentrum / eetlus • Tydelik • Toleransie • Stop geleidelik
Sentraalwerkende middels • Noradrenalien: Norspeudoefedrien 2. Serotonien: Fluoksetien 3. Noradrenalien en serotonien:Sibutramien
Noradrenalien • Bv: NORSPEUDOEFEDRIEN • Nie-spessifieke SSS stimulante • 6 -12 weke • Toleransie NE: angstig, temore, hipertensie, tagi, aggressie, slaaploos
Serotonien • Bv: FLUOKSETIEN • SSRI • NE: Eetlusonderdrukking
Serotonien + Noradrenalien • Bv: SIBUTRAMIEN • Stimuleerversadigingssentrum • energieverbruik • Langtermyn: min inligting
Serotonien + Noradrenalien • Bv: SIBUTRAMIEN • NE: Tagi, hipertensie, slaaploos, irriteerd, hoofpyn, hardlywig • KI: - kids < 18jr - Ander sg. middels - KVS - Swangerskap, laktasie
Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal
Ander • TIROKSIEN - metabolisme - bewysde hipotireose
Ander LEPTIEN - proteïen wat eetlus en energieverbruik reguleer - IM elke dag Gebruik by: - vetsugtig - leptiengebreke Min inligting
Ander BETA – 3 AGONISTE • Eksperimenteel • Beter glisemiese beheer + massa • Miskien net 1 dosering nodig!
OOR DIE TOONBANK • DIURETIKA • LAKSEERMIDDELS • +- SIMPATOMIMETIKA • CHROOM – effek op insulien afskeiding • L-KARNITIEN
VETSUG: Rx PERIFEER ANDER orlistat tiroksien metielsellulose leptien - 3 SENTRAAL Pseudoefedrien fluoksetien sibutramien