300 likes | 711 Views
Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste. PRONTAK 2013 Karin Cattell. Wat is die doel van uitkomste ?. “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.”
E N D
Beplanning van die module’n fokus op leeruitkomste PRONTAK 2013 Karin Cattell
Wat is die doel van uitkomste? “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.” (Kennedy, Hyland & Ryan, 2006)
Onskonteks: die fokus het verskuif Dosentgesentreerd Feite, stukke inligting Fokus op feite Passief Afhanklik Kompeterend Homogenegroepe Eenantwoord, eenbenadering Leergesentreerd Geïntegreerdeinligting Skepverbande, kritiesedenke Aktief Onafhanklik Samewerkend Diverse groepe Verskeieantwoorde en benaderings
Situasie- analise Beplan die Kurrikulum Skryf van Uitkomste Evaluering Fasilitering van Leer Assessering Die instruksioneleontwerpsiklus
Wat is ’n kurrikulum? “A curriculum may refer to a system, as in a national curriculum; an institution, as in the school curriculum; or even to an individual school, as in the school geography curriculum. Its four dimensions are: aims and objectives,content or subject matter, methods or procedures, and evaluation or assessment.” Scott, 2008
Wat is ’n leeruitkomsdan? ’n Belangrikekomponent in enigekurrikulum op beide program- en modulevlak: “A statement of what a student should know, understand and/or be able to demonstrate after completion of a learning process” Kennedy, 2009
Agtgenerieseuitkomste 1. Probleemidentifisering en -oplossing 2. Samewerking in groepe en spanne 3. Verantwoordelikeselfbestuur en -organisering 4. Hantering van inligting: analiseer, organiseer, evalueer 5. Kommunikasie (mondelings en skriftelik) 6. Effektieweaanwending van wetenskap en tegnologie 7. Kweek van ’n holistiesewêreldbeskouing 8. Lewensvaardighede (professioneel en sosiaal) • Deelnameaanplaaslike, nasionale en globalegemeenskappe • Kulturelesensitiwiteit • Verkenning van beroepsmoontlikhede en entrepreneursgeleenthede
Teoretieseperspektiewe • Bloom (1956, 2000) • Anderson & Krathwohl (2001) • Krathwohl (2002) • SOLO taksonomie (Biggs & Collis, 1982) • Rothwell & Kazanas (1989) Daar is ’n heleaantalpersonewat op hierdiegebiednavorsingdoen, maaronsgaan Bloom se taksonomiegebruik
Bloom se taksonomie(1956) 6 Evalueringbeoordeel 5 Sintesekonstrueer 4 Analiseontleed 3 Toepassingtoets 2 Begripverduidelik 1 Kennisnoem
Aktiwiteit1 (in pare) • Kykna die voorbeelde van uitkomste in die koeverte. • Besluit op wattervlak van Bloom se taksonomieelkeuitkoms is. Hierdieaktiwiteit is slegs ’n bewusmakingsoefening. Die fokus is niedaaropomuittevindwie reg of verkeerd is nie!
1. Kennis Students should be able to: • define “iambic pentameter” • state Newton’s Laws of Motion • identify the major impressionist painters
2. Begrip Students should be able to: • describe data indicated by a graph • summarize passages from Huckleberry Finn • translate paragraphs from Voltaire’s Candide into English
3. Toepassing Students should be able to: • describe an experiment to test the influence of light and light quality on the Hill reaction of photosynthesis • scan a poem for metric foot and rhyme scheme • use the Archimedes Principle to determine the volume of an irregularly shaped object
4. Analise Students should be able to: • list arguments for and against gun control • determine the necessary controls for an experiment • discuss the rationale and efficacy of isolationism in the global economy
5. Sintese Students should be able to: -write a short story in Hemingway’s style - compose a logical argument on assisted suicide in opposition to their personal opinion - construct a helium-neon laser
6. Evaluering Students should be able to: • assess the validity of the conclusions based on the data and statistical analysis • give a critical analysis of a novel with evidence to support the analysis • suggest stock market investments based on company performance and projected value
Hoe lyk ’n leeruitkoms? “Na suksesvolle afhandeling van die graadsalgraduandidaartoe bevoeg wees omkonvergente en divergente ingenieurs-problemevanaf die eerste beginsels van wiskunde en ander basiese wetenskappeop ’n innoverende manier te formuleer, ontleed, evalueer en op te los.” • Beskryf die verloop van die leergeleentheid • Definieer die onderwerp • Verskaf aksiewerkwoorde • Definieer die voorwerp • Omskryf die spesifieke omstandighede/raamwerk • Stel spesifieke waarde/norme/houdings/gesindhede
“SMART” uitkomste • Specific • Measureable • Attainable • Results-focused • Time-focused
Aktiwiteit 2 (individueel) Verken die Vorm B
Aktiwiteit 3a) (individueel) Hoe skryf ek ’n leeruitkoms? Gebruik die uitdeelstukke as hulpbronne en formuleer 3 leeruitkomste vir jou eie module: • ’n uitkoms op die vlak van kennis • ’n uitkoms op die toepassingsvlak • ’n uitkoms op een van die 3 hoogste vlakke: analise, sintese of evaluering
Aktiwiteit 3b) (in groepe) • Deel julle uitkomste met die ander deelnemers rondom die tafel. 2. Maak saam ’n lys van: • die kritiese faktore wat tot die sukses van uitkomste bydra - die moontlike voordele van uitkomste - die moontlike nadele van uitkomste.
Kritiesesuksesfaktore Leeruitkomstebehoort: • Duidelik en verstaanbaargeformuleerte word • Te fokus op ditwatstudentebehoorttebereik • Ingewikkeldetaalgebruiktevermy • Slegs 5-8 per module tewees • Aksiewerkwoordetegebruik en “verstaan”, “ken”, “bewuswees van”, “waardeer”, ens. tevermy • Meetbaartewees • Belyntewees met die doelstellings, inhoud en assessering van die module
Moontlikevoordele • Studenteweetwat van hulleverwag word • Fokusonderrig (dosente) op ditwathullewilhêstudentemoetbereik (leergesentreerd) • Ondersteundosente met die opstel van assesseringskriteria • Verskafleidingaanwerkgewers ten opsigte van eienskappe van graduandi • Moedigalgemenegesprekooronderrig en leer aan
Moontlikenadele • Kan studenteleerbeperkindien eng geformuleer • Kan reduksionistiesweesindienniefokus op die hoërordedenkvaardighedenie • Kan aanleiding gee tot assesseringsgedrewekurrikulum
“Learning outcomes represent one of the essential building blocks for transparent higher education systems and qualifications” Adams, 2004
Metodeswat in sessiegebruik is • Visuele, skriftelike en mondelingedeel van inligting(PowerPoint, literatuur, gesprek) • Individuele en samewerkende leer (paar- en groepwerk) • Refleksie: - onderwerp - literatuur - eiepraktyk: huidige stand en moontlikevernuwing
Terugvoer Terugvoervandag met Google Forms: Stappe: 1. Gebruikenigetoestelwat met die internet kankonnekteer 2. Gaannawebadres: 3. Voltooi die terugvoer in die blokkieswatvoorsien is 4. Kliek op “Submit”. http://bit.ly/prontak2013-2