1 / 17

Talle tonge

Talle tonge. Matthews Phosa. Talle tonge het ek Een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n stomp tong genoeg om te swyg my skerp tong klap klap soos ‘n sweep En keep diep en laat bloei m y suur tong brand b rand soos asyn e n laat krimp inmekaar en skend

fleta
Download Presentation

Talle tonge

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Talletonge Matthews Phosa

  2. Talle tonge het ek Een tong op ‘n gegewe oomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n stomp tong genoeg om te swyg my skerp tong klap klap soos ‘n sweep En keep diep en laat bloei my suur tong brand brand soos asyn en laat krimp inmekaar en skend Talle tonge het ek een tong op ’n gegewe oomblik ’n tong om te sny ’n tong om te salf Ek het talle tonge

  3. Titel van die gedig • Die titel verwys na die verskillende maniere waarop mense met mekaar praat. • Die titel word in twee dele opgebreek: • Talle = Baie; verskeie; verskillende • Tonge = taal van die volk of nasie, wyse van kommunikeer. • Kan opgesom word as baie tale wat mense praat of verskillende wyses waarop mense dinge oordra • Titel is ’n paradoks (teenstrydigheid) mens het een tong, maar talle emosies.

  4. Strofe 1 (reëls 1-2) • Die spreker sê dat hy het baie of verskeie maniere hoe hy praat. • Hy pas sy tong aan volgens die geleentheid of die situasie.

  5. Strofe 2 (reëls 3-6) • Verskillende tipes tonge: • Soet tong wat vlei • Bitter tong wat ongeluk saai • en die stomp tong wat stilbly of niks sê nie

  6. Strofe 3 (reëls 7-9) • Die skerp tong maak seer deurkwaai en onvriendelikewoorde.

  7. Strofe 4 (reëls 10-12) • Die suur tong maak seer deurte brand en dusietstemisvorm of kleinertemaak.

  8. Strofe 5 (reëls 13-17) • Onsalmal het verskillendemaniere van praatwatkanseermaak of gesondmaak.

  9. Tema: Die mens gebruik vir elke verskillende geleentheid of situasie ‘n ander tong. Dieselfde tong wat kan mooi praat en heelmaak kan ook snyende woorde sê en skade doen. • Spreker: Digter Matthews Phosa. Hy praat in die eerste persoon. • Stemming: Lewer satiries kommentaar oor die manier hoe ons kommunikeer. • Toon: Feitelik en opvoedend. Maak bloot stellings.

  10. Talletonge het ekeen tong op ’n gegewe oomblik • Die eerste strofe eggo die titel • Dit beteken verskeie tale wat mense praat of: • Die verskillende maniere wat mense met mekaar kommunikeer. • Net een tong op ’n slag; kan nie goed en sleg gelyk praat nie

  11. ’n Heuningtong ’n bittertong ’n stomp tong, genoeg om te swyg • Heuningtong = vals tong – metafoor om iemand te vlei/ te laat goed voel. Bedoel nie wat jy sê nie. • Bittertong = seermaak – metafoor vir die manier om iemand bitter te maak. Kwaad, ongelukkig, verbitterd. • Stomptong = swyg – stilte. Metafoor vir stilbly/ mense wat eerder stilbly as om te praat wanneer nodig is/ stomp = dom. Te dom om enigiets te sê.

  12. My skerp tong klap klap soos ’n sweep en keep diep en laat bloei • Figuurlikeskerp tong is ’n metafoor vir die manier waarop woorde gebruik word om mense seer te maak. • Skerp tong wond en maak doelbewus/aspris seer. • Onvriendelike, bitsige, beledigende en skelwoorde • „Klap soos ’n sweep” is ’n vergelyking. Herhaling van klap dui ook op onomatopeë • ’n Sweep het ook ’n skerp punt wat deur die vel kan sny. So kan woorde sny. • Herhaling van die woord „klap” beklemtoon die aksie van die skerp tong.

  13. My suurtong brand brandsoosasyn en laatkrimpinmekaar en skend • Suurtong = brand en is so suur soos asyn • Die suurtong is ’n metafoor vir die manier waarop mense ontevredenheid uitdruk. • Suurtong maak ook doelbewus en herhaaldelik seer • „Brand soos asyn” is ’n vergelyking. Suur vloeistof soos asyn kan ’n vel brand en permanente letsels los. • Skend = laat permanente letsels agter. • Herhaling van brand beklemtoon die aksie van suurtong.

  14. Talle tonge het ek een tong op ’n gegewe oomblik ’n tong om te sny ’n tong om te salf Ek het talle tonge • Herhaling van talle tonge, tonge en tong bring die gedig tot ’n eenheid. • Spreker beklemtoon dat almal verskillende tonge hert. • Sny en salf staan in kontras (teenstelling). Dit wys na die positiewe en negatiewe eienskappe van die tong. Tong maak seer, maar tong kan heel. • Die tong kan mense verdeel of versoen.

  15. Tong wat sny = metafoor vir woorde wat iemand seermaak • Tong wat salf = metafoor vir woorde wat iemand vertroos en beter laat voel. • ’n Tong wat salf is die enigste positiewe aspek van die tong se talle tonge. • Hierdie tong kan die negatiewe aspekte van ander teenwerk.

  16. Ek het talletongevsTalleTonge het Ek • Reël 17 staan in teenstelling (kontras) met reël 1-13. • Die fokus in reël 17 val op „Ek” die digter/spreker en nie die universiële ek nie. • Die digter gebruik inversie(woordorde omkeer) in reël 1-13 wat die verskillende tonge beklemtoon. • In reël 17 staan die woorde normale woordorde om te wys dat dit nie die tonge is wat seermaak nie, maar die gebruiker van die „talle tonge”

  17. Lekkerkwaggas!!! Nogeen in die sakkie!!

More Related