230 likes | 431 Views
Beslote Korporasies. HOOFSTUK 27. Lidmaatskap & Ledebelang. BK = 1 – 10 lede (art 28) Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie. Vereistes vir Lidmaatskap. Slegs Natuurlike persone - art 29(1) Regspersoon MAG NIE direk / indirek ledebelang in ‘n BK hou nie
E N D
BesloteKorporasies HOOFSTUK 27
Lidmaatskap & Ledebelang • BK = 1 – 10 lede (art 28) • Ledemagniegesamentlikledebelangbesitnie
VereistesvirLidmaatskap • SlegsNatuurlikepersone- art 29(1) • RegspersoonMAG NIE direk/indirekledebelang in ‘n BK hounie • BK MAGaandele in Mpyhê • BK MAG in vennootskap met ander BK’s of Mpywees
Natuurlikepersoon lid v BK as: • Geregtig op ledebelang • Ampshalwe‘n trustee van testamentêre trust- mits?? • Ampshalwe‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel
Nomine officiias trustee van ‘n trust inter vivosop voorwaarde: • Regspersoonniebegunstigde van trust • Die lid persoonlik al die regte en verpligtinge van ‘n lid het • BK nieverpligomooreenkomstussen trust en lid natekomnie • Personegeregtig op voordeel + lede van BK magniemeer as 10 weesnie
Regspersoneuitsonderings?? • Ampshalwe‘n trustee van testamentêre trust- mits? • Ampshalwe‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel
Aanvang van Lidmaatskap • Datum waaropStigtingsverklaringgeregistreer • Watmoet in Stigtingsverklaringvervat word? • As nuwe lid of verteenwoordigergeregistreermoet word=CK 2 (Gewysigdestigtingsverklaring)
Lederegister • Nieformele register • Ledese name in die stigtingsverklaringgemeld word • SV- viropenbareinsaebeskikbaar • Jongste SV=lederegister • Lede se name verskyn op briewe
Addisionelelede • ‘n Persoonkan ‘n % ledebelangkoop • Ooreenkoms met huidigeledeaangesienhul % verminder • Bydraekan geld of eiendomwees, maarniedienstenie – art 33(2)
Beëindiging v Lidmaatskap • Vrywilligevervreemding van ledebelang • Gedwongeverkoop van ledebelangagvinsolvensie • Testamentêrebeskikkingoorledebelang • Gedwongeverkoop van ledebelangnabeslaglegging en verkoping in eksekusie • Deregistrasie/ Likwidasie
Hofbevel • Op gronde: • Onbekwaamheid • Nadeligeuitwerking op BK • Samewerkingonmoontlik • Omstandighedewathofbillikag
Ledebelang • Bydrae = % ledebelang • Niedieselfdeledebelangsaamhounie • Lid kanniemeer as eenledebelangbesitnie • % ledebelangin SV +lid se sertifikaat van ledebelang • % ledebelangnie = die groottevdbydraenie
Totaal van Ledebelang • 100% • Nuwe lid – ander se ledebelang verminder dienooreenkomstig
Aard van Ledebelang • ‘n Ledebelang in ‘n BK is ‘n vorderingsreg teen die BK wat die houergeregtigmaak op ‘n pro rata-aandeel in die totaleledebelangenom in die winstetedeelen by likwidasieooktedeel in die oorskot. • Roerende, onstoflikesaak • Kan op beslaggelê word
Verkryging van Ledebelang • Vanaf BK (stigterlid) of • Vanafbestaande lid of syboedel
Insolvensie of dood van Lid • Kuratorof eksekuteur • Buitestaanderwatvirlidmaatskapkwalifiseer • Dood = SWO, erfgenaamof legataris
Beslaglegging en verkoping in eksekusie • Verkoopaan BK, oorblywendelede, buitestaanderwatvirlidmaatskapkwalifiseer
Oordrag van Ledebelang • Enigeoordragmoet in die gewysigdestigtingsverklaring (CK 2) aangeteken word • Wet bevatnievereistesvir die oordragnie
SekerheidstellingdmvLedebelang • Vorderingsregte - sekuriteitvirskulde • Sessie in securitatemdebiti • Alexander NO v Standard MerchandBank -
Verpanding/sessie • Verpanding: as sekuriteitvir ‘n skuld • Lidmaatskapsertifikaat + vorm + bedoelingdatgehousal word totdat die hoofskuldafgelos is • Wanbetaling – verkoopledebelangomskuldtedelg • Wet skepprobleme
Uit-en-uitsekerheidsessie: • Skuldeisersal by betaling van die hoofskuld die ledebelangterugsedeeraan die lid • Skuldeisersaldus net die ledebelang in syeienaamregistreer of ditverkoopindien die hoofskuldniebetaal word nie