1 / 12

GESLAG: Manlik en Vroulik

GESLAG: Manlik en Vroulik. Reël 1:. Die manlik woord eindig op - aris die -is val weg en - esse word vroulike vorm Bv . bibliotekaris - bibliotekaresse Sekretaris - sekretaresse. Reël 2.

Download Presentation

GESLAG: Manlik en Vroulik

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GESLAG:Manlik en Vroulik

  2. Reël 1: Die manlikwoordeindig op -aris die -is valweg en -esseword vroulikevorm Bv. • bibliotekaris - bibliotekaresse • Sekretaris - sekretaresse

  3. Reël 2 • Die manlike woordeindig op –er. Die –ervalweg en - ster word vroulikevorm. Bv. • swemmer – swemster • skrywer – skryfster • leier – leidster • Tikker - tikster

  4. Reël 3 • Die manlike vormeindig op – tor of – teur. • Die – tor en – teurvalweg en – triseword die vroulikevorm. • Bv. lektor – lektrise Akteur – aktrise Redakteur - redaktrise

  5. Reël 4 • Die vroulike word gevormdeur–in by tevoeg. • Bv. Held – heldin Vriend – vriendin Kelner- kelnerin Koning – koningin Slaaf - slavin

  6. Reël 5 • Die vroulike word gevromdeur - es by tevoeg. • Bv. Bestuurder – bestuurderes Eienaar – eienares Prins – prinses Sanger - sangeres

  7. Reël 6 • Die vroulike word gevormdeur– e by tevoeg. Bv. prinsipaalprinsipale • assistentassistente • eggenooteggenote • president presidente

  8. Familielede ManlikVroulik • vadermoeder • oupaouma • oupagrootjieoumagrootjie • seundogter • seunmeisie • kleinseunkleindogter • broersuster • oomtante • skoonvaderskoonmoeder • skoonseunskoondogter • swaerskoonsuster • man vrou • neefniggie

  9. Familielede, ens. vervolg ManlikVroulik • broerskindsusterskind • meneermevrou • bruidegombruid • strooijonkerstrooimeisie • wewenaarweduwee • buurmanbuurvrou • heer dame • kêrelnooi • gasheergasvrou

  10. Diere ManlikVroulik • Beer sog • Bulkoei • Haan hen • Reunteef • Hingsmerrie • Ram ooi • Mannetjiewyfie • Bulkalfverskalf Groot diere: bv. Olifante – bul; koei Kleinerdiere: bv. leeu/tier/voëls – mannetjie ; wyfie Bokke : ram - ooi

  11. Oefening: • Gee die vroulike van: • Koedoebul • Leeumannetjie • Eggenoot • neef

  12. Oefening: • Gee die manlike van: • Wyfie • Bruide • Gasvrouens • Merries • springbokooi

More Related