150 likes | 376 Views
Almal wat aan die Here behoort is. RENTMEESTERS. Kenmerk: Offervaardigheid. Gawes (Talente). Geleenthede (Tyd). Grond (hele aarde). Geld. Rentmeester. Bestuurder. ( Aanspreeklik). 4 x G’s. Bybel oor Geld & Besittings. 2300 verse. 18/38 gelykenisse. Lukas. Jakobus.
E N D
Almal wat aan die Here behoort is RENTMEESTERS Kenmerk: Offervaardigheid
Gawes (Talente) • Geleenthede (Tyd) • Grond (hele aarde) • Geld Rentmeester • Bestuurder (Aanspreeklik) 4 x G’s
Bybel oor Geld & Besittings • 2300 verse • 18/38 gelykenisse • Lukas • Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) • O.T. = 10 % (plus) • N.T. = volgens vermoë
Gespreksgeleentheid • Bybelse Rentmeesterskap • Bydrae/donasie dankoffer • Bekering van beursie • Begroot/beplan vir dankoffer • Metode : debietorder? • Kontrole • Kommunikasie • Dankofferverbintenis jaarliks • “Beswaarde” lidmate • Oorwin vrees om geld te praat
Redes waarom mense gee: 1. Dankbaar teenoor Here 2. Lewe kry betekenis (“groter” as self) 3. Maak gelukkiger om te gee 4. Mense help graag vir ander mense 5. Iemand het gevra 6. Eienaarskap van Visie
Redes waarom mense nie (genoeg) gee nie: 1. Behoort nie aan Here 2. Deel nie (gemeente se) visie 3. Het nie genoeg inligting nie 4. Het nie “gemeenskap van gelowiges” nie 5. Dink hulle betaal net leraar se vergoeding
Fondsinsameling vs Offervaardigheid 1. Instansie se behoefte om te ontvang Lidmaat se behoefte om vir Here te gee 2. Uiterlike motief = begroting moet klop Innerlike motief = gee uit dankbaarheid 3. Bewys weldaad Erken en eer die Here
Proses: Fondsinsameling vs Offervaardigheid Bekendstel 1. Verbind aan Here 1. Deel gemeensaamheid Deel visie Betrokke raak 2. Mede verantwoordelik 2. Meelewend Prioriteite soos Here 3. Befonds Beursie “bekeer” 3. Groei in offervaardigheid Elkeen volgens vermoë
Wat het ons nou? • Lidmate • Huidige stelsel • Eredienste • Kommunikasie kanale
Wat het ons nou? (vervolg) 1. Lidmate • Behoefte om vir Here te gee = Dank offer • Behoefte om deel te wees = Betrokke in Koinonia? • Databasis volledig • Nie betrokke? • Nie gee / min gee?
Wat het ons nou? (vervolg) 2. Huidige stelsel • Effektief? • Kwitansies, Koeverte Debietorders, • Verhogings ingebou? • 10e Maand • Jaarlikse Dankoffersfees
Wat het ons nou? (vervolg) 3. Eredienste • Dankoffertyd • Getuienisse • Aankondiginge • Sinodale / Spesiale kollektes
Wat het ons nou? (vervolg) 4. Kommunikasie kanale • Aankondiginge • Gemeentebrief / Maandblad • Persoonlike korrespondensie • e-pos • SMS
Moontlike doelwitte • Jaarlikse Offervaardigheidsprogram = beplande groei • Leer: ”Gee volgens vermoë” = elke jaar 1 % meer • Testamentêre bemakings • Beplande prediking
Gespreksgeleentheid • Bybelse Rentmeesterskap • Bydrae/donasie dankoffer • Bekering van beursie • Begroot/beplan vir dankoffer • Metode : debietorder? • Kontrole • Kommunikasie • Dankofferverbintenis jaarliks • “Beswaarde” lidmate • Oorwin vrees om geld te praat