110 likes | 302 Views
OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2) Why do you think a linear incision was made? (1) What would otherwise happen if such a incision was not made? (2) As watter graad brandbesering sal u hierdie klassifiseer? (2) Waarom dink u is daar ‘n liniêre insnyding gemaak? (1)
E N D
OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2) Why do you think a linear incision was made? (1) What would otherwise happen if such a incision was not made? (2) As watter graad brandbesering sal u hierdie klassifiseer? (2) Waarom dink u is daar ‘n liniêre insnyding gemaak? (1) Wat kon gebeur het indien die insnyding nie gedoen was nie? (2)
OSCE 1 • What is the most likely diagnosis? (2) • Name three important aspects in the treatment. (3) • Wat is die mees waarskynlike diagnose? (2) • Noem drie belangrike aspekte in die behandeling. (3)
OSCE 2 • This patient suffered a gunshot wound of his • abdomen.Microscopic hematuria was • seen on urine dipstix.CT scan of the kidneys • was normal • What radiological examination was done here ?(1) • What is the diagnosis ?(1) • What are the different options of treatment for this urological injury?(3) • Pasient opgeneem met skietwond buik. • Mikroskopiese hematurie op doopstokkie • waargeneem. RT skandering toon normale • niere • Wat is die radiologiese ondersoek wat hier getoon word?(1) • Wat is die diagnose ?(1) • Wat is die verskillende opsies van behandeling van die urologiese besering ? (3)
OSCE 3 • An operative field of • chest trauma victim is • depicted: • Identify the gross injury? (1) • What could be the possible mechamish of injury? (2) • What signs would you expect? (2) • Die operasie veld van ‘n torakstrauma slagoffer word gewys. • Identifiseer die ooglopende besering. (1) • Wat kon die meganisme van besering gewees het? (2) • Watter tekens sou u verwag het? (2)
OSCE 4 • This patient was involved in a shark attack: • Classify the wounds? (1) • How should these be managed. (2) • What specific complication could arise in this setting? (1) • How would you prevent such complication? (1) • Die pasient was deur ‘n haai aangeval. • Klassifiseer die wonde. (1) • Hoe behoort dit gehanteer te word? (2) • Watter spesifieke komplikasies kan voorkom word in die omstandighede? (1) • Hoe sou u die komplikasies verhoed? (1)
OSCE 6 1. What is the injury?.(1) 2. Describe briefly the treatment.(2) • What are the main complications?(2) • Noem die besering. (1) • Beskryf kortliks die behandeling. (2) • Wat is die hoof komplikasies? (2)
OSCE 8 Patient presents with a deep diagonal laceration of the left face • During suturing what important structures have to be considered (3) • what facial bone fractures could be expected (2) ‘n Pasiënt presenteer met ‘n diep diagonale laserasie in die gesig • Gedurende hegting watter belangrike strukture moet oorweeg word (3) • Watter benige gesigs-frakture kan verwag word (2)
OSCE 9 Patient presents after MVA with a left depressed zygoma. • describe possible related clinical signs and symptoms (4) • what type of radiographs was used in the diagnosis for this type of injury (1) Pasiënt presenteer met ‘n linker afgeplatte sigoom na MVO • beskryf moontlike geassossieerde kliniese tekens en simptome (4) • watter tipe radiografiese opname is geneem in die diagnose van die fraktuur (1)
OSCE 10 • Describe the wound accurately (2) • What is the reason for this specific appearance ? (2) • What will you specifically search for in this wound? (1) • Beskryf die wond akkuraat. (2) • Waarom het die wond hierdie spesifieke voorkoms? (2) • Waarvoor moet spesifiek gesoek word in die wond? (2)
OSCE 11 • This child has multiple lesions in different phases of healing. • What is the most likely diagnosis? (1) • What is the treatment of choice? (1) • What are the 3 choice/priority examinations? (3) • Kind met veelvuldige letsels in verskillende fases • van genesing • Wat is die mees waarskynlike diagnose? (1) • Wat is die behandeling van keuse? (1) • Wat is die 3 ondersoeke van keuse? (3)