E N D
" Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse. Terwyl Hy aan tafel was, het daar ’n vrou gekom met ’n albaste fles egte, baie duur nardusolie. Sy het die fles oopgebreek en die inhoud daarvan op sy kop uitgegiet. Party van die mense het onder mekaar hulle verontwaardiging uitgespreek: “Waarvoor is hierdie vermorsing van reukolie? Hierdie reukolie kon vir meer as drie honderd silwermuntstukke verkoop en die geld vir armes gegee gewees het.” En hulle het teen haar uitgevaar. “Laat staan haar,” het Jesus gesê. “Waarom maak julle dit vir haar moeilik? Sy het ’n goeie daad aan My gedoen. Julle het tog altyd armes by julle, en wanneer julle wil, kan julle aan hulle goed doen, maar vir My het julle nie altyd by julle nie. Wat sy kon, het sy gedoen. Sy het vooruit al my liggaam gesalf as voorbereiding vir my begrafnis. Dit verseker Ek julle: Oral waar die evangelie in die hele wêreld verkondig word, sal daar ook vertel word wat sy gedoen het, tot ’n herinnering aan haar.”" (Markus 14:3-9)
" Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse. Terwyl Hy aan tafel was, het daar ’n vrou gekom met ’n albaste fles egte, baie duur nardusolie. Sy het die fles oopgebreek en die inhoud daarvan op sy kop uitgegiet." v3
Mark sets the value at “more than three hundred denarii - nearly a year’s wages—very costly indeed. Even the expensive flask was broken (Mark 14:3), making the act that much more costly. “Alabaster” was a fine variety of marble, quarried in Egypt, which could be carved into delicate containers for storing costly perfumes. John tells us this woman was Mary, sister of Martha and Lazarus (John 12:3), thus Martha and Mary were evidently serving the meal for Simon the leper. Matthew and Mark mention that she anointed his head. John adds that she anointed His feet and wiped them with her hair. The MacArthur Study Bible
Is jou toekoms in Sy hande?Wat gee jy vir Jesus? Life savings were often invested in jars of such ointments that maintained or grew in value. The Bible reader's companion.
"Party van die mense het onder mekaar hulle verontwaardiging uitgespreek: “Waarvoor is hierdie vermorsing van reukolie? Hierdie reukolie kon vir meer as drie honderd silwermuntstukke verkoop en die geld vir armes gegee gewees het.” En hulle het teen haar uitgevaar." (v4-5)
"Judas Iskariot, een van sy dissipels, die een wat Hom sou verraai, sê toe: “Waarom is hierdie reukolie nie vir drie honderd silwermuntstukke verkoop en die geld vir die armes gegee nie?” Dit het hy gesê, nie omdat hy hom oor die armes bekommer het nie, maar omdat hy ’n dief was. Hy het die beursie gehad en het van die bydraes gevat." (John 12:4-6)
Speaking of the Sunday service Justin says, “the money thus collected is deposited with the president who takes care of the orphans and widows and those who are in straits because of sickness or any other cause and those in prison, and visitors from other parts. In short, he looks after all who are in need.” Justin explains that regular gifts were brought to the communion service to be used for the common fund. The church in the port city of Ostica, Italy, devoted as much space to storing goods to be redistributed to the needy as they did space for their worship services.The general rule, for both individuals and churches, was, according to Augustine, that “not to give to the needy what is superfluous is akin to fraud” and “when you possess the superfluous you possess what is not your own.”Giving in this way was not seen as generosity, it was viewed as an act of restitution.It belonged to the poor by right. Augustine instructed his own church to set aside at least a tenth of all their possessions and income for the poor (not the church). This was actually a concession to what he saw as greed because his congregation was not prepared to give up everything that was “superfluous”!
"“Laat staan haar,” het Jesus gesê. “Waarom maak julle dit vir haar moeilik? Sy het ’n goeie daad aan My gedoen. Julle het tog altyd armes by julle, en wanneer julle wil, kan julle aan hulle goed doen, maar vir My het julle nie altyd by julle nie. Wat sy kon, het sy gedoen. Sy het vooruit al my liggaam gesalf as voorbereiding vir my begrafnis." (v6-8)
There is an important lesson here for Christians who do relief and development work among the poor. Too many Christian activists are ruining their health and destroying their families while justifying the zeal because of their commitment to the poor. In the name of the poor, activist workaholics suffer from poor health and burnout, and they damage their spouses and children. This is not a gospel stance. This is not what Jesus asks us to do. Our devotion must be directed at Jesus, not the poor themselves. While we certainly are supposed to love our neighbor, especially our poor neighbor, we are to worship only Jesus. The woman understood this and the disciples did not. Getting your spirituality and worship right is key to sustaining one's service to God and the poor. Ched Myers
One sometimes hears Christians, tired with the news of poverty and exploitation around the world, try to deflect the news by reminding us that Jesus said, "The poor will always be with you." This is offered as a way to stop the conversation. Did Jesus say this? Yes. Does it mean what it appears to mean? Not really. Ched Myers
The contrast in verse 7 is not between Jesus and the poor but between the words always and not always. Opportunities to help the poor will always be present and the disciples should take advantage of them. But Jesus would not be in their midst much longer and opportunities to show Him love were diminishing rapidly.The Bible knowledge commentary : An exposition of the scriptures
" “Aan die einde van elke sewende jaar moet jy skuld afskryf. Dit moet so gedoen word: elkeen aan wie ’n mede-Israeliet iets skuld, moet dit vir hom afskryf. ’n Skuldeiser mag nie sy mede-Israeliet, sy broer, dwing om hom te betaal nie, want dit is die jaar waarin die Here afskrywing van skuld beveel. Jy mag wel ’n nie-Israeliet dwing om sy skuld te betaal, maar as ’n mede-Israeliet jou iets skuld, moet jy dit vir hom afskryf. As jy maar net luister na die Here jou God en gehoorsaam is aan al hierdie gebooie wat ek jou vandag gee en daarvolgens lewe, sal daar nie ’n arme onder jou wees nie, want die Here sal jou baie voorspoedig maak in die land wat Hy jou gee om as jou eie te besit. Die Here jou God sal jou voorspoedig maak soos Hy beloof het, en jy sal aan baie nasies kan uitleen sonder dat jy self hoef te leen.
Jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie. “As daar in een van die dorpe in die land wat die Here jou God aan jou gee, ’n arme is, ’n mede-Israeliet, moet jy nie hard en suinig wees teenoor so ’n broer van jou wat arm is nie. Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het. Moenie sondige gedagtes herberg en dink dit is nie goed om jou broer wat arm is te help nie omdat die sewende jaar, die jaar van die afskrywing, op hande is nie. Hy mag hom teen jou op die Here beroep, en jy sal skuldig staan. Gee vrylik aan jou broer wat arm is, en moenie sleg voel omdat jy vir hom gegee het nie, want juis omdat jy vir hom gee, sal die Here jou God jou voorspoedig maak in alles wat jy doen en aanpak. Daar sal altyd armes in jou land wees, en daarom het ek jou beveel om vrygewig te wees teenoor jou mede-Israeliet wat in nood is en arm is.”" (Deut 15:1-11)