110 likes | 359 Views
BABY. Die storie van die “ liefdevolle ” pa en die verlore kind. KARAKTERS (1). Baby: hoofkarakter : omtrent 15/16 jr. oud stadsmeisie : blou grimering , rooi lippe , rooi naels , bos krullerige swart hare, bruin vel , kort liggeel , skouerlose rok
E N D
BABY Die storie van die “liefdevolle” pa en die verlore kind.
KARAKTERS (1) • Baby: hoofkarakter: omtrent 15/16 jr.oud • stadsmeisie: blougrimering, rooilippe, rooinaels, boskrullerige swart hare, bruin vel, kortliggeel, skouerloserok • Regtenaam is Claudine Grootboom • Naam “BABY” is NB: Lyksoos ‘n terterige “babe”, maar is eintlikjong, weerlose kind (soos baba) • Drink “pille” virhaar “fits” (aanvalle) • Praatvreemd: “Mô” • Treevreemdop: loop in pienk bikini in die straatrond, somsskielikbaie bang, huilskielik, lag skielik
KARAKTERS (2) • Nooi : amper 15; eerstepersoonsverteller, woon in Nqamakwe se onderdorp in tweevertrek-platdakhuisie • Ma Tinkie + Pa Doepie is nooi se ouers • OomAttie Brand/Andrew Barnard: man wat Baby 2 jrgeledeontvoerhet; hysêhy’s ‘n kulkunstenaar/towenaarwatreis en vertoningslewer; hy het ‘n gladdemond en produseerkrokodiltraneoor Baby en die pille; hy word aan die eindein hegtenisgeneemvirontvoering en verskaffing van dwelmsaan ‘n minderjarige
KARAKTERS (3) • Sersant De Wit; bring Attie en Baby naonderdorp; lykaanvanklikbaiebeïndrukmet Attie en doenbaiemoeitevirhom. NeemAttiein hegtenis (aaneinde). • Sersant De Wit se vrou: herken Baby se spraak as tipies van Pretoria – besef Baby is ontvoerde kind • Toetsie: Nooi se vriendin • OumaStienie: Attie en Baby slaap in haarvoorhuis • AntiePoppie + AntieQueenie: inwoners van onderdorp.
AGTERGROND/MILIEU/RUIMTE • Nqamakwe • Onderdorp • Tweevertrek-platdakhuisie • Streektaal (“tjint” – teenoorPretoriase “Mô”) • Plattelandsemenseteenoorstadsmense
KONFLIK • Innerlik : Baby gee voorwatsynie is nie: lyk en tree op soos ‘n ouermeisie, maar eintlikhulpelose kind ; Baby se vreemdebui-veranderinge • Uiterlikekonflik: Sersant De Wit neemAttie in hegtenis en Attieversethom.
TYDSVERLOOP • Donderdagmiddag: De Wit bring Attie+ Baby naonderdorp; hulleslaapoor in OumaStienie se voorkamer • Vrydagoggend: Baby loop (bedwelmd?) bynakaalrond • Vrydagmiddag: Sersant + vroukomkuier in onderdorp. • LaatVrydagmiddag: SersantarresteerAttie
SPANNING + AFLOOP • Baby se voorkoms en optrede skep van begin spanning. • Nooisien dinge in baby watandernieopletnie: Baby se oë is “smekend” en “hulpeloos”. • Sersant se vroukuier in onderdorp – baieongewoon. • Afloop: Attie word in hegtenisgeneemen allevreemde dinge word duidelik
IRONIE • Attiedoenhomvoor as kulkunstenaar, maar word self aan die eindeuitgevang. • Sersant De Wit – ‘n polisieman – doenvreeslikbaiemoeiteomAttie – ‘n skurk – te help. • Een van die onderdorpvrouenoemAttie ‘n “stukgoudvir ‘n man” wathul mans kan leer “hoe omhulkinderslieftehê” terwylhy Baby ontvoer het. • Die onderdorpmense is baiebeïndruk met die stadsmensewataan die einde ‘n skurk en ‘n hulpeloseslagofferblyktewees.
BOODSKAP EN TEMA • Boodskap: moeniemenseblindelingsvertrounie. • Tema: Mense gee dikwelsvoorwathullenie is nie: Attiegee voorhy is die liefdevolle pa van ‘n siek kind, maar hy is nie.