400 likes | 701 Views
DISKUSLETSELS. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die diskus . Moet vertroud wees met die oorsake en patologie van ‘n tipiese diskusletsel . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n diskusletsel .
E N D
Uitkomste Moet vertroudwees met die anatomie en funksie van die diskus. Moet vertroudwees met die oorsake en patologie van ‘n tipiesediskusletsel. Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met ‘n diskusletsel. Moet vertroudwees met die verskillendetipes diskusletsels. Moet vertroudwees met die term beskermde list.
Uitkomste Moet vertroudwees met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipiesediskusletsel, annulêre diskusletsel en ‘flat tyre syndrome’. Moet instaatweesomtoepaslikeoefeninge en adviesaan die pasiëntteverskaf met ‘n tipiese diskusletsel.
Definisie Diskusdegenerasie lei tot: Verminderdewaterinhoud Verminderdeskokabsorbering
Anatomie Diskusbestaanuitfibreusekraakbeen Buitenstedeel – annulus fibrosis Binnestedeel – nukleuspulposes Diskusdien as skokabsorbeerders Diskusvermeerder in diktelaerafomgroterkragte tekanweerstaan Op vroeëouderdomondergaandiskusdegenerasie en verloorskok-absorberingsfunksie Degenerasie lei daartoedatnukleusdeurverswakte annulus prolabeernaaangrensende vertebra Word Schmorl’s nodules genoem
Anatomie Rigting van prolaps word bepaaldeuraanhegting van die diskusaan die ligamente Diskus is los verbindaan ant longitudinale ligament en stewigaanwerwelligame Diskus is stewigverbindaan post longitudinale ligament en minder stewigaan post gedeelte van werwelligame Post longitudinale ligament is nouer en swakker en daaromvinddiskusprolapsmeergeredelik posterior-lateraalplaas.
Diskusekstrusie Nukleuspulposus het die buitenstelaag van die annulêreveselsbinnegedring Stadigeaanvangs – maggeskiedenis van ‘n draai beweging of fleksiebeweginghê Fleksie is pynlikstebeweging Predisponerendefaktore van spanning, moegheid en kouekanaanleiding gee to vermeerderdediskus druk Pynverergertydenslangperiodes van sit in fleksie, langbeensit, volgehouefleksie, hoes en nies Verligting word ondervindtydenslê
Diskusekstrusie Magverwysdepynondervind – slegsnie- senuweewortelstrukturebvlongitudinale ligament kanaffekteer word Magditmoeilikvindom tot in staantekomvanaf sittendeposisieweensfeitdatfleksiebenodig word tydenseerstegedeelte van die beweging
Diskussekwestrasie Een of meer van die fragmente van die nukleus het losgebreek van die herniasiemassa en sit nou in die spinalekanaal Nukleuspulposisprolabeerbinne die spinaal kanaal en mag die dura, spinalekoord en/of die periferesnuweewortelvasdruk Magook anterior prolabeer en die outonomiese senuweestelselaffekteer Magstadig of vinnigplaasvind, gewoonlikna ‘n draaibeweging of indienswaarvoorwerp in fleksie posisieopgetel word
Diskussekwestrasie Simptomesoosvirdiskusekstrusie – net erger Indienkoordbetrokke is: Loopgangaangetas Bilateralenaalde en spelde Spastieseblaas (boonste neuron) Babinski en klonuskomvoor Indiencaudaequinaaangetas is: Onder motor neuron blaassimptome Saalpara/anaestesie (S4 teken)
Diskussekwestrasie Indiendurabetrokke is: Ekstra-segmenteleverwysings Bilateralesentralepyn of Unilateralesentralepyn Wydverspreidedistribusie Indienperiferesenuweewortelaangetas is: senuweewortelverwysdesimptome Indiensimpatiesesenuweesisteemaangetas is: Gevoel van koud of warm Voelsoos water wat teen arm afloop Naarheid en moegheid
Diskussekwestrasie Primêrepostero-lateralesekwestrasie – slegs been pyn en geensentralepynnie. Moeilikomtebehandel Diskussekwestrasieverminderdiskusspasie en ditmagweer die fasetgewrigteaffekteerwatkan lei tot sinovialegewrigsdisfunksie
Oorsake Trauma: fleksierotasiebewegings as ietsswaars opgetel word. Gee aanleiding tot skeur van die post longitudinale ligament en gepaardgaande post uitbulting van die diskus Val op sitvlakkanook ‘n oorsaakwees Degenerasie – diskusverloorsyelastisiteita.g.v. veranderinge in die kollageenvesels en waterinhoudverlaag, duskanliggaam se kompressiekragteniehanteer word nie en diskusbult uit Verhoogdedrukking: nukleuspulposusabsorbeervog, swel en druk teen die annulus
Patologie Diskusveranderingsbegingasimptomaties Gee aanleiding tot ‘n swakskakelwatdaningee onderabnormalekompressie of spanning Meestebeseringskomvoor by L4,5 en L5/S1 Prolaps van diskusna ant of lateraalveroorsaak ant of lateraleosteofietewat later aanmekaarkanheg Degenerasieveroorsaakdatdiskusspasievernou en fasetgewrigteraakgewigdraend in plaas van om bewegingtereguleer Prolaps van die diskusna post veroorsaakmeer probleme
Patologie Prolapsgeskiedgewoonlikna posterior-lateraal en die diskus self of osteofietekan op die spinaalkoord of op die senuweewortelsdruk Geprolabeerdediskusmateriaaldrukaanvanklik teen die dura mater watrugpyn gee en verder teen die senuweewortelwatrugpyn en senuweewortel simptome gee
Simptome Skielikeaanvangs van pyn as pasiëntietsswaar optel Pynaanvaklikgeringmaarverergervolgendepaar uur Pynsomsbaie erg en pasiëntsteek vas sonder verderebeweging Herhaaldeaanvallemagskielikaankombv met nies, hoes en valsalva manoeuvre (verhoogdedruk in intervertebralekanaal op die bloedvatewatdruk sensitief is – veroorsaakpyn) Tussenaanvallemagpasiëntgeensimptomeervaar
Simptome Slegsuitbulting van diskusmateriaal – pynnie duidelikdefinieerbaar Ware herniasie en druk op senuweewortel – meer duidelikpyn in spesifiekedermatoom Somsgeeninsident, maarnalangdurigebehoud van ‘n posisie Ekstensiekanvergelykbaretekenwees in massiewe diskusletsel Pynverminderindienpasiëntlê met die knieë ondersteun, hang in ‘n bepaaldeposisie, somsstaan in ekstensiebehalweindienekstensie die vergelykbare teken is
Simptome Dura: Ekstra-segmenteleverwysdepyn, dusnie in ‘n dermatoomnie Posterior longitudinale ligament: Sentraal of verwysdesimptome, niealtydduidelikgedefinieër. Proksimaal is erger as distaal Senuweewortelskede: Sentraal en unilateraal Senuweewortel: Unilateraal, distaalerger, versprei in dermatoom
Tekens Pasiëntegewoonlikjonk en gesond Het laterale tilt van die bekken Vermeerderdelumbalelordose Rug baiedrukteerookoorgluteale area Fleksie en rotasie is ingeperk met akuteaanval Beskermendespierspasma Simptome in been a.g.vsenuweeworteldruk met verlaagdesensasie, spierswakheid, verlaagde refleksie en positieweneuraledinamiesetekens Sit, hoes en nies is pynlik Verminderdeintervertebralebewegings
List (Laterale tilt) Posterior medialeprotrusiegeenaanleiding tot ‘n ipsilaterale list Ipsilaterale list – toraksverplaaslateraalna die kant van pyn Ipsilateraal – uitstulping is mediaalna die senuweewortel Moeilikeromtebehandel
List (Laterale tilt) Posterior lateraleprotrusiegeenaanleiding tot ‘n kontra-laterale list Kontra-laterale list – toraksverplaaslateraalweg van die kant van pyn Kontra-lateraal – uitstulping is lateraalna die senuweewortel Maklikeomtebehandel, reageergoed op traksie
Behandeling Mobiliseringstegnieke: RotasieGraad IV- Longitudinaal Statiesetraksie Palpasietegnieke (Behalwe as ekstensievergelykbareteken is) Elektroterapie Snellerpunte
Behandeling Abdominalestabiliseringsoefeninge Versterkendeoefeningevir m quadriceps en m gluteus indiennodig Neuralemobilisasie Raad en tuisoefeninge Houdingkorreksie Kinetiesehantering Chirurgie
Raad Vermysitposisiea.g.v. verhoogdedrukking in diskus Storteerder as omte bad Staan en lêsalpynverminder Vermyfleksie en rotasiebewegings van die rug Swem is ‘n goeieoefening Dra van ‘n stut met pynlikeaktiwiteite (kliniese beredenering is noodsaaklik) Moenieswaarvoorwerpeoptelnie Vermyenigeaktwiteitewat die pynsalvererger
Oorsaak ‘n Kraak in die annulus Gewoonlika.g.v. ‘n skielikedraaibeweging in fleksie
Tekens en simptome Ergepyn Pasiëntkanniebeweeg of sit nie, komangstigvoor, sweterig en bleek (get’s stuck) Voel of hullewilflou word Neural dinamiesetoetstekensmagpositiefwees – weesbaieversigtigindienbilateraal
Behandeling RotasieGraad IV- Longitudinaal Traksiemag in sommigegevallegebruik word, maarnieindienpasiëntsteekpynondervindnie Snellerpunte Abdominalestabiliseerders Neuralemobilisasie Tuisraad en Advies
Oorsaak Vernouing van die diskusspasiea.g.v. degenerasie of prolaps Ligamente en kapsel het nognieaangepas by die nuwehoogte van die mobiele segment nie
Geskiedenis Stadige of skielikeaanvangsna ‘n rukbeweging
Tekens en simptome Sentrale of verwysdepynafhangende van die strukturebetrokke en mate van onstabiliteit Steekpyn, onverwagsepyn en die rug voelswak Pynverergerdeurstaan, loop, hardloop, maaglê en ekstensiebewegings ‘n Boog van pynmagvoorkomveraltydensfleksie bewegings
Tekens en simptome Om op tekomvanaffleksiemagmoeilikwees en die pasiëntstutdikwels met syhande op sy dye Palpasietegniekekanpynreproduseer en spierspasmavererger Pyn word verligdeurstabieleposisiesbv sit
Behandeling Rotasie en longitudinaleGraad IV- Palpasietegnieke tot Graad IV kanookversigtig toegepas word Snellerpunte Neuralemobilisasie
Behandeling Elektroterapie Strekke van veralrugekstensore en m psoas Adominalestabiliseerders Versterk m gluteus en m quadriceps Tuisraad en Advies