70 likes | 536 Views
Hier is ‘n paar woordsoektogte of “word searches†vir ledige oomblikke. Soek die woorde en omkring elkeen met ‘n ander kleur. As jy klaar al die woorde gekry het, moet jy 3 woorde kies en spogsinne daarmee maak. Onthou dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en eindig met ‘n punt. Lekker soek!
E N D
Hier is ‘n paar woordsoektogte of “word searches” vir ledige oomblikke. Soek die woorde en omkring elkeen met ‘n ander kleur. As jy klaar al die woorde gekry het, moet jy 3 woorde kies en spogsinne daarmee maak. Onthou dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en eindig met ‘n punt. Lekker soek! Juffer remediering@hotmail.com PS: Gaan na www.senteacher.org om jou eie woordsoektogte te maak. 2010