70 likes | 253 Views
Oorvloedige lewe. Johan S teyn. Joh 10:10. Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. AOV
E N D
Oorvloedigelewe Johan Steyn
Joh 10:10 Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. AOV The thief comes only in order to steal and kill and destroy. I came that they may have and enjoy life, and have it in abundance (to the full, till it overflows). Amplified
“The ego’s world is based on finite resources, but God’s world is not. In God’s world, which is the real world, the more we give, the more we have. Our having a piece of the world’s pie doesn’t mean there’s less for anyone else, and someone else having a piece of the pie doesn’t mean there’s less for us. So we needn’t compete in business or anywhere else. Our generosity towards others is key to our positive experience of the world.” Marianne Williamson
1. Oorvloedsmentaliteit • Begin voor ‘n enkele ding besit word • Oorvloedgemeet in blydskapgedradeurliefde, lag, vriendskap • Elkesaaddra die belofte van ‘n woud • Die skeppingspreek van oorvloed
2. Verruimjouvermoëomte gee • Hanteerjou ego (self; vlees) • Oorlewingsindroombou ‘n mentaliteit van skaarsheid op • Die vreesomte gee moetoorkom word • Drievorme van gee: i. Armsaligegawes – jy gee omdatjyontvang het ii. Vriendskaplikegawes – jy gee slegsvirhulle van wiejyontvang het iii. Koninklikegawes – gee spontaan en onvoorwaardelik
3. Slawe of seuns? • ‘n Kind het die natuur van sy pa (II Pet 1:4) waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.
i. ‘n Kind het ‘n vader - ‘n slaaf het ‘n baas ii. ‘n Kind is ryk - ‘n slaaf is arm iii. ‘n Kind het ‘n toekoms