140 likes | 888 Views
Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!. En op so jolende geleentheid , voel ek dit genope om ‘n paar gefleulde woorde te uiter …. Aan ‘n iedere en ‘n elk van julle wat ‘n impak op my lewe gehad het die jaar , wil ek net begin deur ongelooflik baie dankie te sê ….
E N D
Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!
En op so jolendegeleentheid, voelekditgenopeom ‘n paargefleuldewoordeteuiter…
Aan ‘n iedere en ‘n elk van jullewat ‘n impak op my lewegehad het die jaar, wilek net begin deurongelooflikbaiedankietesê…
BAIE Het in die jaargebeur… Ons het gelag, gehuil, geskree, stilgebly. Harte is gebreek, nuweliefdes is ontdek…
Maarnou is dittydombietjie stilte word… Terugte sit en tefokus op die dingewatwerkliksaakmaak…
Dit het tydgeraakomdiéwat belangrik is telaatweet net hoe belangrikhulle is en hoe baiehullebeteken…
So Uit die diepte van my hartjie...
VREESLIKE Baiedankievir al die liefde vertroue, smile’s, steun vriendelikegesindhede, afpakskouers en onbetwyfelendevertroue.
Sonderjullesou die jaar net nie sin gemaak het nie. Daar is ‘n redehoekomjulle in my lewe is en ekverstaannouwat die rede is…
So, al wat ek nog wil sê is...
Geseënde Kersfees
en ‘n verstommende, stunning nuwejaar!!! Genietjulle fees seisoen ten volle. Pas julleasseblief op en ookjullegeliefdes…
Ten slotte wil ek net sê... Ek hoop dat al julle drome sal waar word in die nuwe jaar, dat dit wat voorlê net die mooiste is, en dat julle nooit sal terug kyk na die verlede
Mag jou skip volgende jaar inkom!!!