310 likes | 484 Views
Romeine 10:8-13. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Jesus is die Here!.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Wat Jesus se opstanding beteken het • Hy het die sleutels van die doderyk – nie die Romeine nie • Alle mag is Syne – nie Caeser s’n nie • Alle sondaars is by God welkom
Deur Jesus, die Here te noem, kon jy sommer ’nklomp mense aanstoot gee !
Geloof het • ) ’ninnerlike en ’n • ) publieke dimensie
Dit is nie in die hemel nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons opklim hemel toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.
13 Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons oorvaar na die oorkant toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.
14 Die gebod is baie naby aan jou, jy kan daaroor praat, jy ken dit, jy kan daarvolgens lewe. Deut 30:12-14
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Wat maak ons ongemaklik om oor ons verhouding met die Here te praat? Is getuienis nie net om jouself te wees nie? Is dit moontlik dat ons te maklik oor die Here praat? Hoe word wat ons sê beïnvloed deur wat ons doen?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“’n Goeie akteur is iemand wat “Ek is lief vir jou” meer oortuigend sê vir die aktrise vir wie hy nie lief is nie as vir die aktrise wat hy wel liefhet.” Sacha Guitry
Rejected on Earth. Accepted in heaven. Dad
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het