60 likes | 233 Views
MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Wie is ons: Voorsitter: Sonja Redpath Linda Potgieter, Myra Schmidt , Hettie Knoetze Colleen Botha, Caron Van der Mescht Erica Zulch, Jenny Stokes , Lee- Ann Viljoen.
E N D
MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Wie is ons: Voorsitter: Sonja Redpath Linda Potgieter, MyraSchmidt, Hettie Knoetze Colleen Botha, Caron Van der Mescht Erica Zulch, Jenny Stokes, Lee- Ann Viljoen
Tye: Sondaedirek na eredienste vir 20 min.Waar: Kerk se voorportaal.Ouers kan ook namens hul kinders kom boeke uitneem.Indien kinders wil boeke uitneem kan daar gereël word dat media oop bly tot na Sondagskool.
Wat is beskikbaar by dieMedia Sentrum? DVDs: • Courageous • Facing the Giants • Fireproof • LouieGiglio- Fruitcake & Icecream • Simson het nie muscles nie. • Poppekas – Immanuel God met ons.
Watter boeke is beskikbaar? • Joel Olsteen – Jou beste lewe nou. • Bennie Mostert – Die krag van intersessie. – Teen die gety. • Henry Blackaby – Experiencingthe Cross. • Run withthevision. • JoyceMayer – Sewe dinge wat jou vreugde steel. • BillHybles – Lewe met oorgawe.
Wat het ons vir die Jeug? • Wees ‘n wenner in jou verhouding met Christus deur Anneria McFarlane. • Magla -Die dogter wat buite die boks gedink het en 39 ander coolbybel karakters deur Christelle Bekker & Nico Simpson. • ‘n Cool tiener kies “cool” vriende deur Gerhard Koen. • Tienerlief en Tienerleed deur Emarie Koen. • Al wat jy nodig het deur MaxLucado • As ek maar ‘n groen neus gehad het deur MaxLucado.
Hoe kan jy betrokke raak? • Kom neem boeke uit. • Enige Christelike literatuur wat jy klaar gelees of gebruik het, bv dagstukkie boeke, boeke en DVD’s kan geskenk word. • Woon fliekaande by. • Kom gesels met ons. Ons wil graag hoor waarin almal belangstel om te lees.