110 likes | 341 Views
LAERSKOOL CONSTANTIAPARK FOTOGRAFIEKLUB Johann Meintjes Eric Rautenbach Liezel Slabbert. Bestaande initiatiewe en ‘n Nuwe Klub. Bestaande reëling , uitstapies en werkswinkels met Cheese Photo Company
E N D
LAERSKOOL CONSTANTIAPARK FOTOGRAFIEKLUB Johann Meintjes Eric Rautenbach Liezel Slabbert
Bestaandeinitiatiewe en ‘n NuweKlub • Bestaandereëling, uitstapies en werkswinkels met Cheese Photo Company • 2. AFO betrokkenheid as gas-beoordelaar by CP klubaande. • Hou van tyd tot tydwerkswinkels en salwanneergeleë met CP skakel • 3. Skoolklubaande en vordering – nuweinitiatief • Maandeliksefotoinskrywing ( fotosvanuitbogenoemde of ander ) • Klubbyeenkoms - Vertoon, Leer en Vorderingdeurvlakke • Erkenning van skoolrakendeSertifikate/Ere kleure
Wat is die doelwitte met ‘n Klub? Kweek ‘n liefdevirFotografie Verskafadvies Motiveer Moet nooitiemandontmoedignie Leer en Ontwikkel
Hoe werk ‘n FotografieKlub Hierdie initiatief Lede en Bestuur Skool balkies en sertifikate Beelde word bertoon Klubaandwaar werk vertoon word Erkenning van presteerders Leer dmvterugvoer Groeidmvbevordering Anonieme kritiek Openbare lof Ster stelsel
AFO beoordeelaaropleiding Sistematiese fotografie ontwikkeling en evalueering: Poging om objektiwiteit in die subjektiewe te bring deur Kriteria & meting Gebruik drie kriteria: Een Ster Tegniese aspekte Twee Ster Drie Ster Komposisie: Inpak, atmosfeer, storie
Sistematiese fotografie ontwikkeling en evalueering: Poging om objektiwiteit in die subjektiewe te bring deur Kriteria & meting Tegniese aspekte Vier Ster Nie aanbeveel vir Laerskool klubvlak Betrek uitskieters by senior klubs Vyf Ster Komposisie: Inpak, atmosfeer, storie
Kriteria vir verskillende vlakke, aangepas vir Leerders 1 STER Bemeester tegniese aspekte van leerder fotografie Korrekte fokus en beligting Skoon en goed aangebied 2 STER Soos vir 1 Ster plus Basiese element van komposisie 3 STER Soos vir 2 Ster plus Kennis van maskering (crop) Mate van Impak en kleurkontraste 4 en 5 Ster vlakke by Senior klubs
Toekenning vanLeerderpunte by klubbyeenkoms • 3 punteMerieteVoldoenaanmeer as kriteria • punteGoudVoldoenaankriteria • punt SilwerVoldoennieaankriteria • Raad en advies Leerder se naam word bekend gemaak met applous Leerder se naam word nie genoem nie – en advies word gegee om foto te verbeter
Bevorderingskale( 2 Foto’s / Leerder / Maandingeskryf )0 tot 10 PunteverdienBegin vlakfotograafConstantiapark ( 1 Ster )11- 20 PunteBevoegdefotograafConstantiapark ( 2 Ster )21 en meerSeniorfotograafConstantiapark ( 3 Ster )
Datums 2013: Alle beelde (2 per deelnemer) moet die Vrydag voor klubaande ge-epos word aan johann.meintjes.co.za