430 likes | 709 Views
TRAKSIE. UITKOMSTE. Moet vertroud wees met die tipes meganiese traksie . Moet vertroud wees met die meganiese effekte van traksie . Moet vertroud wees met die indikasies vir meganiese traksie . Moet vertroud wees met die kontra-indikasies vir meganiese traksie . UITKOMSTE.
E N D
UITKOMSTE • Moet vertroudwees met die tipesmeganiesetraksie. • Moet vertroudwees met die meganieseeffekte van traksie. • Moet vertroudwees met die indikasiesvirmeganiesetraksie. • Moet vertroudwees met die kontra-indikasiesvirmeganiesetraksie.
UITKOMSTE • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniek van meganieseservikaletraksie. • Moet vertroudwees met die dosis en progressie van meganieseservikaletraksie. • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniek van meganieselumbaletraksie. • Moet vertroudwees met die aanwending en tegniekvirmeganieselumbaletraksie.
DEFINISIE Traksie is afgelei van die Latynsewoord “tractico” watbeteken ‘n prosesomte trek Dit word op dieselfdewyse as gewone passiewemobiliseringstegniekegebruik
TIPES TRAKSIE • Konstantetraksie • Volgehouetraksie • Intermitterendetraksie • Manueletraksie • Auto-traksie • Posisioneletraksie • 90/90 traksie
TIPES TRAKSIE • Inversietraksie • Gravitasietraksie • Swembadtraksie
MEGANIESE EFFEKTE • Delordose van die werwelkolom • Skeiding van die werwels • Verwyding van die intervertebrale foramen • Kombinasie van distraksie en gly van die fasetgewrigte • Strek van die spinaleligamente en spiere • Distraksie
MEGANIESE EFFEKTE • Vermeerderde spanning op die posterior longitudinaleligament • Suigkrag • Ontspanning van die spinalespiere • Gewrigmobilisasie • Reduksie van gehernieerdediskusmateriaal • Vergroteinterspineusespasie • Epiduralevetweefsel word meer prominent
MEGANIESE EFFEKTE • Klein drukveranderinge • Normalisering van geleiding • Pynverligting
Onel (1989) – negatieweintradiskusdruk“suig” die gehernieerdenukleusmateriaalterug en verwyding van die IF diskusspasieveroorsaak ‘n strek op die ant en post longitudinaleligamente MEGANIESE EFFEK (SUIGKRAG)
Krause (2000) verwerp die bevinding MEGANIESE EFFEKTE (SUIGKRAG)
KLINIESE EFFEKTE VAN TRAKSIE • Bly kontroversieël • Word veroorsaakdeur ‘n kombinasie van meganiese en fisiologieseeffekte
Ergesenuweewortelsimptome Onlangseneurologieseveranderinge Degeneratiewetoestande Wydverspreide areas van torakale en lumbale Patologieë Trauma aanligamente Spondilolistese en spondilolise Geenverdereverbetering met mobilisasies Lumbaletoestandewaarbewegingspynloos is tydensobjektieweevaluering INDIKASIES
Onlangseaanvangs van ergelumbalepyn Hipermobiliteit of onstabiliteit Ongediagnoseerdepyn Aanhoudende hoes Kardio-vaskulêretoestande Spinalemaligniteite Koordkompressie Spinaleinfeksie Hiatus hernia Ongekontroleerdehipertensie Aorta aneurisme Abdominalehernia Ergeaambeie KONTRA-INDIKASIES
KONTRA-INDIKASIES • Onvoldoendemediesetoetse • Akutetraumatieseletsels • Grootsentralediskusletsel • Ileofemoraleinkompetensie • Ontegemoetkomendepasiënte • Merkbare ligament ontoereikendheid en segmenteleonstabiliteit
KONTRA-INDIKASIES • Duiseligheid, naarheid en siekgevoelnaeersteversigtigepoging – servikaal • Vertebro-basilêreontoereikendheid • Pasiëntwatniekanontspannie - servikaal • Onwillekeurigenek en kop bewegings - servikaal
Boonsteservikale area C1-C4 Neutraleposisie BOONSTE SERVIKALE TRAKSIE
Laagservikale area C4-T1 Nek in fleksie met kussing of handdoekrol ONDERSTE SERVIKALE TRAKSIE
METODE • Pasiëntlê met twee kussingsonderknieë • Pas geringetraksie toe deurverspreider • Ken die area en intensiteit van die pasiënt se simptome • Proefpogingvir10 sekondes • Her-evalueer die simptome
PROGRESSIE • Wend daagliksaan • Toetsnekbewegingsdireknatraksiebehalwevirergesenuweewortelpyn • Tydmoeteerstevermeerder word • Kragmoet met kleinhoeveelhedevermeerder word • Behandelinggewoonlik15 minute • Ergesenuweewortel: 30 minute
PROGRESSIE • Staaktraksieindiengeenverbeteringna4-5 behandelings • Ergesenuweewortelpynsomtyds ten minste7-8 behandelings, maar • Vergelykbaretekenmoetverbeter teen die 4de of 5de sessie • NB: Tekens en simptomemoetversigtigvoor, gedurende en nabehandelingevalueer word
BOONSTE LUMBALE TRAKSIE • L1-L4 • Neutraleposisie
L4-S1 Pasiënt word in die Fowler’s posisiegeposisioneer (Thomas-curl posisie) LAAG LUMBALE TRAKSIE
LUMBALE TRAKSIE • Sit die torakaleharnas in staanaan en verstel in ruglê • Assesseer die area en intensiteit van pynvoordattrekkragaangewend word • Knieëgeflekseerdoorkussingsom die gewrig in mid-posisieteplaas • Proefpoging
12,5 kg toT13 kg vir10 sekondes Arms langs die sye Verminderindien die pasiëntlaerugpynervaar Her-evalueer die rug en been simptomena10-20 sekondes LUMBALE TRAKSIE
TYDENS LOSLATING • Rol die pelvis van kant tot kant • Rusvir ‘n paar minute • NB: Moet nie die pasiënt se vergelykbaretekenonmiddeliktoetsnie – toetseers die volgende dag • Waarsku die pasiënt
PROGRESSIE • Pyn minder of weg= verbetering • Tekens en simptomeerger • Tekens en simptomedieselfde • Oor die verloop van 3-4 sessies is verbeteringklein • As tekensverbeter – vermeerdertydeerste • Met geenopvlamming- vermeerderkg
ONTHOU • Daar is dikwels ‘n posturalekomponentbetrokke by lumbalewerwelkolomafwykings
PROSEDURE REëLS(Grieve, 1989) • Houkontra-indikasies in gedagte • Evalueerdeeglik • Probeerom die probleemtelokaliseer • Beheer die behandelingdeurvoortdurendte her-evalueer en akkuraattedokumenteer • Elkestapmoetberedeneer word • Pas tegniekeaanwatonproduktief is
PROSEDURE REëLS(Grieve, 1989) • Waarsku die pasiëntoorbehandelingspyn • Moet nieoorbehandelnie • Moet nooitdeurspierspasmabehandelnie • Behandelprikkelbaarheid van ‘n gewrig met respek
BEHANDELINGS PROTOKOL • Aanleer van spinalestabilisering • Dinamieseinstandhouding van posturalebeheer • Stelpasiëntgerus • Adviesrakendeergonomika • Meganiesebeginselsbetrokke • Herstel van maksimalefunksie van pasiënt • Pynbeheer
BEHANDELINGS PROTOKOL • Inligtingaan die pasiënt • Instandhouding van lumbalespiere • Kombinasie van tegnieke • Rug skool • Versterkingsoefeninge
BEHANDELINGS PROTOKOL • Soepelheidsoefeninge • Fiksheid • Totalebedrus • Aanmoedigingomtefunksioneer ten spyte van simptome • Korset • Lumbaleintervertebraletraksie