230 likes | 512 Views
Luistersessie. 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars. Met woord & akkoord. Lofprysing Ps 33:1 & 7 Lied 184:1 & 4 Gebede Lied 275:1, 3 & 5 Lied 284:1-3 Nuwe lied Vonkk 77:1-3. Sondag , 14 April 2013.
E N D
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeiekunstenaars
Met woord & akkoord..... Lofprysing • Ps 33:1 & 7 • Lied 184:1 & 4 Gebede • Lied 275:1, 3 & 5 • Lied 284:1-3 Nuwe lied • Vonkk 77:1-3
Sondag, 14 April 2013 Die tye is sleg, die tye is moeilik, dit sê die mense. Laat ons goed lewe en die tye is goed. Ons is die tye; soos ons is, so is die tye. Augustinus van Hippo (354-430)
Sondag, 14 April 2013 Votum Seëngroet Loflied 414:1&2 Gebed voor ons lees Skriflesing: 1 Tim 2:1-6 Scripture reading: Henning Oosthuizen
Komons bid vir almal..... Wat is God se wil? • Datdaarvredesalwees (:2b) • Datalmal in toewyding en eerbaarheidsallewe (:2c) • Datallemensegeredsal word en tot kennis en waarheidkom (:4)
Komons bid vir almal..... Wat is God se wil? • Datdaarvredesalwees (:2b) *Geweld, misdaad, oproer is NIE God se wilnie: wel VREDE! *Samelewings-vrede is net moontlik as die individueinnerlikevrede het. Ditkryons by Jesus....
Komons bid vir almal..... Wat is God se wil? ...vervolg 2. Dat almal in toewyding en eerbaarheid sal lewe (:2c) *Wat is toewyding? Nie volmaaktheid nie, maar om jouself (weg-) te gee vir die Here. Sien volgende 2 skyfies vir aanhaling van WT Richardson en 1Tim 4:7&8. *Wat is eerbaarheid? Om eerlik te leef. En dit is eerbaarder om verkeerdhede reg te stel as om daarin te volhard (T Jefferson)
WT Richardson Die kenmerk van ‘n vroom mens is nie volmaaktheid nie, maar toewyding. ‘n Vrome is nie ‘n persoon sonder foute nie, maar ‘n mens wat hom/haar onvoorwaardelik aan Gods gegee het.
1 Tim 4:7-8 Oefen jou om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen het wel ‘n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat ‘n belofte vir nou en die toekoms.
Komons bid vir almal..... Wat is God se wil? ....vervolg 3. Datallemensegeredsal word en tot kennis en waarheidkom (:4) • Dus, die Here wilhêdatonssendingwerkdoensodatálmalkanhoor. • Vra is nie of jyweet van onssendingwerkers en of jyditmaarverdranie. Die vraag is: Is jyopgewondeooronssendelinge en is jybetrokke!
Komons bid vir almal..... Hoe? • Deur gebed! Bybel beklemtoon dit, tog verwaarloos ons dit! As ons meer bid, is ons meer afhanklik van die Here en as ons meer afhanklik is, gebeur daar meer! • Drie maniere: Deur smeking (vra spesifieke dinge), deur voorbidding (bid vir ander) en met danksegging (die gesindheid waarin ons moet bid).
Komons bid vir almal..... Hoe? ....vervolg • Vir almal....ditbeteken vir ALMAL. • Hullenaasteaanjou! (Bid nou in stilgebed vir diéeen die naasteaanjou) • Hulle van wiejy die minstehou! (Bid nou vir daardiepersoonwaarvanjy die minstehou) • Vir president Jacob Zuma (Almal bid in stilgebed vir die president)
Komons bid vir almal..... Waarvoorkanonsalles bid? FlippieViviers
Komons bid vir almal..... Skuldbelydenis: Lied 241:1&2 Genadeverkondiging Voorbidding Offergawes Gebed Bulletin Deuroffer: Saindons van Mosambiek
Komons bid vir almal..... Slotlied: 282:Beurtsang Vers 1: almal Vers 2 & 4: ou blok Vers 3 & 5: nuwe blok Vers 6: almal • Seën
Komons bid vir almal..... Heaven is full of answers to prayers for which no one ever bothered to ask. Billy Graham