1 / 26

Hebreërs 1:1-4

Hebreërs 1:1-4. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Jy volg Jesus soos die dissipels of jy vervolg Hom soos die Fariseërs. Jy sê ‘Hy is ’n God-lasteraar’ of jy sê ‘Hy is die Seun van God’. Jy kruisig Hom of kniel voor Hom….

kalil
Download Presentation

Hebreërs 1:1-4

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hebreërs 1:1-4

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “Jy volg Jesus soos die dissipels of jy vervolg Hom soos die Fariseërs. Jy sê ‘Hy is ’nGod-lasteraar’ of jy sê ‘Hy is die Seun van God’. Jy kruisig Hom of kniel voor Hom…

  4. …soos die wyse manne voor die krip.Jy hang Hom op of jy hang jou hele bestaan aan Hom op. Want Hy is waansinnig of Hy is die waarheid.” Flip Theron

  5. Jesus is God se stempel op die geskiedenis

  6. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Hebreërs 1:1-4Hoe lyk God se karakter?

  9. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  12. Voor of na Christus?

  13. Jesus het alles verander... niks sal weer dieselfde wees nie

  14. Jesus hou die wêreld in sy hande

  15. “Jy kan die grootte van ’nskip skat deur die volgstroom wat dit agterlaat. Jesus was ’ngroot skip!”

  16. Kommunikasie-gaping tussen ons en God

  17. “This Son perfectly mirrors God, and is stamped with God's nature. He holds everything together by what he says--powerful words! After he finished the sacrifice for sins, the Son took his honored place high in the heavens right alongside God, far higher than any angel in rank and rule.”

  18. “’n Gelowige is nie iemand wat goed is nie, maar net iemand wat die goedheid van God ervaar en geproe het!”

  19. There was a Man who dwelt in the east centuries ago. And now I cannot look at a sheep or sparrow, A lily or a cornfield, a raven or a sunset, A vineyard or a mountain, without thinking of Him.”

  20. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  21. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  22. Volgende week: Jesaja 60:1-6

More Related