160 likes | 770 Views
Hipertensie. Definisie: bloeddruk. Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam. sistoliese bloeddruk diastoliese bloeddruk
E N D
Definisie: bloeddruk • Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam.
sistoliese bloeddruk • diastoliese bloeddruk • Rustende bloeddruk
Definisie: hipertensie • Hipertensie is bloeddrukwatkonstantverhoog is bo 140/90 mmHg. • Die bloeddrukmoethoogweesvir ten minste3 opeenvolgendemetings, gemeetdieselfdetyd van die dag, op die regtemanier: - sit - 33cm cuff - arm geposisioneer op hartvlak
Potensiële gevolge van hipertensie • Koronêre hartsiekte (angina, hartaanval) • Beroerte (trombose en bloeding) • Hartversaking • Kroniese niersiekte (insluitende nierversaking) • Aorta aneurisme (gedilateerde aorta met die risiko van massiewe interne bloeding) • Retinale siekte (visuele inperkings), en • Perifêre vaskulêre siete.
Bloeddruk waardes • Normale BD: 100/60 mmHg – 140/90mmHg • Lae BD: < 100/60 mmHg • Hoë BD: >140/90 mmHg
Tipeshipertensie • Essensiële (of primêre) hipertensie • Sekondêrehipertensie • Kwaadaardige(versnelde) hipertensie • Gestasiehipertensie • ‘White-coat hypertension’
Risikofaktore • Onveranderlike risikofaktore • Veranderlike risikofaktore
Onveranderlike risikofaktore • Ouderdom en geslag • Etnisiteit • Familie geskiedenis • Diabetis (Tipe 1)
Veranderlike risikofaktore • Oormatige soutinname in dieet • Lae kalium inname in dieet • Oorgewig en obesiteit • Onaktiwiteit • Oormatige alkohol • Rook • Koue huise • Sosioekonomiese status • Psigososiale stressors • Diabetis (tipe 2) • Lae geboortegewig • Mense wat formulemelk as babas gedrink het