60 likes | 268 Views
'Pratfall effect'. ‘n Bekwame persoon wat ‘n fout maak, word . meer populêr. ‘n G ewone persoon wat ‘n fout maak word . minder populêr. Pro 24:16-18 Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.
E N D
'Pratfall effect' ‘n Bekwame persoon wat ‘n fout maak, word ... meerpopulêr ‘n Gewone persoon wat ‘n fout maak word ... minderpopulêr
Pro 24:16-18 Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie Pro 25:21-22 As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en as hy dors het, gee hom water om te drink. Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof, en die HERE sal jou dit vergelde
Jak 3:2 Want ons almal struikel dikwels ... BELY DIT ! Jak 4:6 God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade maar ... wie is bekwaam ??
Mat 5:48 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is Heb 10:14 Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word
BELYDENIS Sou oud soos die mens 3 gebiede: godsdiens, psigoterapie, kriminele reg Behoefte om te bely: verlig emosionele konflik Brein: konflikterende 'kragte' – stres (geheimhouding is ongesond!) Betroubare belydenis = produk van ‘n vrye, ongedwonge wil Polisieman: onbetroubare leuenverklikker
BELYDENIS IS BELANGRIK Dis Jahweh se wil en begeerte Ps 51:19 Dit verdiep jou verhouding met Hom Kol 1:20 Dit bevry van skuld en slegte gewete Luk 7:41-42 Die Heilige Gees se stem bly helder in jou Ps 51:13 Jou blydskap in Jahshua word herstel Luk 15:18 Jy kan verder groei in Hom 1Pet 2:1-5 Jy kan Jahshua se beeld vrymoedig dra 1Joh2:28 Ps 32:1-11