1 / 13

Kategese 5 November 2010

Kategese 5 November 2010. NG Wierdapark. Watter een Pas nie?. Bespreek in julle groepe:. Watter van die prente was die moeilikste/maklikste om raak te sien? Wat was die snaaksste prentjie vir jou om na te kyk ? Wanneer in jou lewe het jy al gevoel soos die “odd one out?”.

katoka
Download Presentation

Kategese 5 November 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark

  2. Watter een Pas nie?

  3. Bespreek in julle groepe:

  4. Watter van die prente was die moeilikste/maklikste om raak te sien? • Wat was die snaaksste prentjie vir jou om na te kyk? • Wanneer in jou lewe het jy al gevoel soos die “odd one out?”

  5. Wat was vir die stamme, soos ons in Jesaja 10 gelees het, die belangrikste? • Die woord wat Jesaja 10 gebruik vir “odd one out” is “oorblyfsel”. Wat het dit beteken om in vergelyking met al hierdie ryk en sterk stamme die “odd one out” te wees?

  6. Om wanneer ander fokus op hulle eie grootheid eerder te fokus op God se eer en om Hom te verheerlik kan gesien word as om die “odd one out” te wees, of dalk die “unique one in”. Vertel aan die groep van ’n keer wat jy die “unique one in” moes wees. • Hoe kan ons aan ander wys dat dit belangriker is om die “unique one in” te wees, eerder as om in die mag van die massas te verdwyn?

More Related