320 likes | 547 Views
RASSTANDAARDE. Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! = MAKSIMUM WINS!!!. KLEUR EN VEL PIGMENT. Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar.
E N D
RASSTANDAARDE Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! =MAKSIMUM WINS!!!
KLEUR EN VEL PIGMENT • Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar. • Goeie pigment om die oë en oor die ore is noodsaaklik. REDE • Om kanker en oog infeksies te voorkom. • Sterk hoewe.
KOP EN HORINGS • Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop. • Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop. • Ligte horings in beide geslagte is aanvaarbaar. Rede • Makliker om in krale te hanteer • Minder vatbaar vir onsuiwer as gevolg van horing beserings.
BEDEKKING • Moet hoofsaaklik kort, blink hare hê. • Onderliggende laag fyn donsige wol. • Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermoë om bedekking af te gooi. REDE • Uiterste hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt – Somer 45°C +) • Beskerming teen bosluise en geen skeer kostes. • Skoon en Netjies – Geen vlieg en onsuiwer probleme.
BOUVORM EN BENE • Moet van gemiddelde grootte wees. • Moet ’n funksioneel doeltreffende bouvorm hê. • Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermoë. REDE • Maklik lam. • Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermoë.
AGTERKWART Moet goed gespierd wees. Geen vet lokalisering. Uitstekende stand van bene
TESTIS • Goed gevorm met uitstekende elastisiteit. • Minimale abnormaliteite en foute.
Meatmaster Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi.
BOUVORM RAMME • Groot en Gespierd • Veral sterk oor die agterkwart en lende. • Goeie balans tussen lengte, diepte en breedte. OOIE • Fyn en Vroulik. • Goed gevormde uier. • Uitstekende moeder eienskappe.
STERT • Goeie aanhegting. • Verkieslik nie langer as die hakskeen. • Netjies wigvormig met slegs ’n beperkte hoeveelheid vet. • Moet nooit nodig wees om die stert af te sit nie. REDE • Voorkom bosluise en onsuiwer. • Geen stres en infeksies met stert sny – laer risiko. • Minder werk – Laer kostes.
STERT PROBLEEM 1 • Te kort • Te vet • Nie wigvormig • PRUL REDE • Vet lokalisering • Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 2 • Te lank • Te vet • Lae aanhegting • Totaal onaanvaarbaar • PRUL REDE • Teel probleme • Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 3 • Hang kruis • Lae aanhegting • PRUL REDE • Teel probleme • Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 4 • Te vet • Te wye aanhegting • DISKRIMINEER REDE • Lei tot teel probleme • Vet lokalisering • Swak karkas kwaliteit
DIE IDEALE STERT • Goeie aanhegting • Goeie V vorm • Nie te lank nie • Nie te kort nie • GEEN vet lokalisering
TROP INSTINK • Die ras moet n baie sterk trop instink hê. REDE • Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede. • Voorkom rondlopery en draad kruipery. • Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.
NIE SELEKTIEWE VELD BENUTTERS • Goeie benutters van droë grasveld. • Nie selektiewe vreters. • Vreet gras, bos, bome en struike.
DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Selekteer vir die volgende: • Uiters vrugbare skape. • Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. • Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. • Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. • Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.
VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID • Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. • Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. • Geen skeer. • Geen sny van sterte. • Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!
Genetiese verbetering vir jou nageslag en boerdery. Dankie vir u belangstelling, Probeer om ons Kursese by te woon vir Praktiese skaap werk.