1 / 53

Kinderkersfees

Kinderkersfees. “Nog ‘n Held in die Kersverhaal”. Dankies. Orkes: Sangers: Klank: Blomme: Tee: Program en reëlings: Engeltjies en Herders en al die graad 1 en 2 kinders en kategete Voorlesings: Koorleier Koorlede:. Openingsgebed. Groet. Eerste beweging: Ons sien uit na wat kom.

kohana
Download Presentation

Kinderkersfees

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kinderkersfees “Nog ‘n Held in die Kersverhaal”

  2. Dankies...

  3. Orkes: Sangers: Klank: Blomme: Tee: Program en reëlings: Engeltjies en Herders en al die graad 1 en 2 kinders en kategete Voorlesings: Koorleier Koorlede:

  4. Openingsgebed

  5. Groet

  6. Eerste beweging: Ons sien uit na wat kom

  7. Clip1: Sakkie sien uit na Kersfees

  8. Gemeentesang Staande

  9. 3Lied 349 Kom, kinders 1. Kom, kinders, besing met 'n vrolike stem die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore, dié nag, die hoop van die wêreld, deur eeue verwag.

  10. 2. Geringe klein dorpie in duister gehul, 'n heilswoord is deur dié geboorte vervul: Die lig van die wêreld, die God'like Kind, is Jesus in wie ons die saligheid vind!

  11. 3. In need'rige krip was sy bedjie berei - die Kind wat die harte van almal verbly. Omhoog, uit die hemel, sing engele eer, die herders en wyses kom kniel voor Hom neer.

  12. 4. Ons bring soos die herders en engele weer aan Hom alle hulde, ons Heiland en Heer. Verlos van die sonde, besing ons tesaam die roem en die eer van sy heerlike Naam.

  13. Tweede beweging: Die aankondiging

  14. Clip2: Maria hoor goeie nuus!

  15. Gemeentesang staande

  16. Lied 344 O die goeie tyding, 1. O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!

  17. 2. O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning - Hy, gebore in die volheid van die tyd!

  18. 3. O die goeie tyding, o die blye tyding - oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!

  19. Skriflesing: Lukas 2:1-7 Die geboorte van Jesus

  20. Gemeentesang sittende

  21. 358 Welkom, o stille nag van vrede 1. Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.

  22. 2. Hoor jy hoe sag die klokke beier In eeue-oue taal. Kyk, selfs die nagtelike swye Vertel die ou verhaal. Kersfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.

  23. 3. Voel jy ook nou sy warm liefde As ons die dag gedenk, Toe Hy sy Seun aan ons gegee het, Ons grootste Kersgeskenk. Christus kom, Christus kom - gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.

  24. Derde beweging: Die skaapwagters

  25. Clip 3: Gewone skaapwagters hoor eerste

  26. Gemeentesang sittende

  27. 364 Herders op die ope velde Herders op die ope velde Het dié nag die eng’lekoor Met die blye evangelie Uit die hemel aangehoor: Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste heem’le Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste hemele.

  28. 2. Met hul harte vol van vreugde Praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde Wat verdwaaldes soek en vind. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste heem’le Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste hemele.

  29. 3. Ere in die hoogste hemel, Klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae Daal in Jesus tot ons neer. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste heem’le Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God In die hoogste hemele.

  30. Vierde beweging: Die wyse manne

  31. Clip 4: Goud, wierook en mirre

  32. Gemeentesang sittende

  33. 353 Die Heiland is gebore 1. Die Heiland is gebore, soos eeue reeds voorspel. Daar in die stad van Dawid word Hy Immanuel. Met blye hemelkore wil ons ook juig en sing: Ons Heiland is gebore - dis Hy wat redding bring!

  34. 2. Die Lig kom na die wêreld in Jesus Christus, Heer. Uit liefde vir die mensdom daal Hy as dienskneg neer. So lief het God die wêreld, Hy gee vir ons sy Seun - só word Hy ons Verlosser, ons Middelaar en Steun.

  35. Offergawes

  36. Vyfde beweging: Die Kersverhaal is nog nie klaar nie...

  37. Clip 5: Sakkie wil ook in die verhaal wees

  38. Ons is almal in die Storie Engele, Herders en wyse manne gaan vorentoe

  39. Gemeentesang sittende

  40. 355 Al was ek nie daar nie 1. Al was ek nie daar nie – Ek weet dit is waar: Die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring Van Jesus se vrede, wat harte laat sing.

  41. 2. Al was ek nie daar nie – Ek weet dit is so: Die herders en wyses het dit eerste geglo. En deur al die jare bou Jesus sy kerk – Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk.

  42. Slotgebed

  43. Stillenag staande

  44. 1. Stille nag, heilige nag! Jesus-kind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind! Loof die hemelse Kind!

  45. 2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar! Juig, die Redder is daar!

  46. 3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons! Heer, gebore vir ons!

  47. Groet

  48. Almal word genooi om ‘n koppie tee saam te geniet.

More Related