1 / 13

Modkats 2011 Grootgroep 1

Modkats 2011 Grootgroep 1. Tema : Wat is jou prentjie van God?. Ysbreker. Sê wie jy is. Beskryf jouself met twee woorde . Deel een van jou sterk - en een van jou swakpunte met die groep . Wat is die beste tyd van jou dag?

kueng
Download Presentation

Modkats 2011 Grootgroep 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Modkats 2011Grootgroep 1 Tema: Wat is jouprentjie van God?

  2. Ysbreker • Sêwiejy is. • Beskryfjouself met twee woorde. • Deeleen van jousterk- en een van jouswakpunte met die groep. • Wat is die bestetyd van jou dag? • Watgenietjy die meesteom in jouvryetydtedoen? • Mensemagdalkverrasweesomuittevinddatjy...

  3. Aanknoping • Beskryf die persoon op die foto. • Waarvanhou die person, is hy/syvriendelik, gelukkig, hulpvaardig, liefdevolens?

  4. NB. Menskannieiemand leer ken deur net tekyk hoe die persoonlyknie.

  5. As ons God wil ken en ‘n beeld van Homwilvorm, moetonsluisterwatHysê of anderoorHomsê en onsmoetgaankykwatHydoenof gedoen het.

  6. Bespreking van die issue 1. Verondersteljulleontmoet ‘n vreemdelingwatnognooit van God of geloofgehoor het nie, en hyvravirjulle: ‘Wie is God? Hoe lykHy? WatdoenHy?’ hoe saljulle God beskryf.

  7. 2. Watterbeeldegebruik die Bybelom God tebeskryf en wat dink jullebetekenhierdiebeelde.

  8. Soek die volgende verse in die Bybel en sêwatterbeeldtelkensgebruik word om God tebeskryf. • Deutronomium 32:11 • Psalm 23:1 en Jesaja 40:11 • Romeine 8:15 • Jesaja 40:28 en Psalm 95:6 • Jesaja 60:19-20 • Deuteronomium 4:24

  9. Die Bybelbeskryfonderandere God as ‘n Vader , die Skepper, ‘n Vriend, onsRedder en Verlosser. Dan is daarookmetafore of vergelykingswatons help om ‘n prentjietevorm van wie en hoe God is.

  10. NB. Al hierdiebeelde van God betekenniedatonsHomvolledigverstaan en begrypnie. • Onthou julle vir Moses? • Soos ‘n kamera met outomatiese fokus wat nie wil fokus nie.

  11. Woord en Vrae • Watterprentjieteken Psalm 103:1-19 van God? • Lees 1 Johannes 4:7-13. Watbetekenditdat God liefde is? Watterimpak het dit op joulewe? • Lees Romeine 11:33-36. Hoe beskryfPaulusvir God in hierdiegedeelte (Onthou die Kamerawatuitfokus is as ons God wilafneem)

  12. Bybel‘Pictionary’

  13. Gebed • Sit vir ‘n paaroomblikestilen dink aan God. LoofHom as jouSkepper, jou Vader, jouVriend, jou Herder, jou Redder en Verlosser. • Sêvir die Here dankiedatHyditvironsmoontlikmaakomHomte ken en prentjiesoorHomtevorm. • Bid virkragdat God onssal help omHomvirmensetewyswatHomnognie ken nie.

More Related