130 likes | 301 Views
VOO NKV VAKORIËNTERING. GENERIESE OORSIG. UITKOMSTE Onderwysers is bekend met generiese ontwerpkenmerke van NKV inskakeling tussen AOO en VOO uitwerking van NKV-beginsels op onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke. SLEUTELBEGINSELS EN WAARDES WAT DIE NKV ONDERSTEUN.
E N D
GENERIESE OORSIG UITKOMSTE Onderwysers is bekend met • generiese ontwerpkenmerke van NKV • inskakeling tussen AOO en VOO • uitwerking van NKV-beginsels op onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke
SLEUTELBEGINSELS EN WAARDES WAT DIE NKV ONDERSTEUN • SOSIALE TRANSFORMASIE • UITKOMSGEBASEERDE ONDERWYS • HOË VLAK KENNIS & VAARDIGHEDE • INTEGRASIE & TOEGEPASTE BEKWAAMHEID • PROGRESSIE • DUIDELIKHEID & VERPLAASBAARHEID • MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT, OMGEWINGS- & SOSIALE GEREGTIGHEID • HEG WAARDE AAN INHEEMSE KENNISSTELSELS • GELOOFWAARDIGHEID, GEHALTE & EFFEKTIWITEIT
ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV • KRITIEKE/ ONTWIKKELINGSUITKOMSTE: Sleuteluitkomste wat afgelei is uit die SA Grondwet, insluitend kernlewens- vaardighede • STUDIEVELDE: Dien as ‘n tuiste vir verwante vakke: gebaseer op die 12 NKR organiserings- velde & skakel met beroepskategorieë • VAK: Gedefinieer deur Leeruitkomste sowel as inhoud • LEERUITKOMSTE: Verklaring van ‘n voorgenome gevolg van leer & onderrig (VKHW’s) • ASSESSERINGSTANDAARDE: Kriteria wat bewyse voorsien van wat ‘n leerder behoort te ken en in staat is om dit in ‘n spesifieke graad te demonstreer
NKV STUDIEVELDE TALE KUNS & KULTUUR SOSIALE STUDIES NATUUR-, WISKUNDIGE, REKENAAR-, LEWENS- & LANDBOUWETENSKAPPE BESIGHEIDS-, HANDELS-, BESTUURSTUDIES & DIENSTE VERVAARDIGINGS-, INGENIEURSWESE & TEGNOLOGIE
STUDIEVELDKUNS & KULTUUR • DANSSTUDIES • ONTWERP • DRAMAKUNS • MUSIEK • VISUELE KUNS
LEERAREAS TALE WISKUNDE SOSIALE WETENSKAPPE KUNS & KULTUUR LEWENSORIËNTERING EKONOMIESE & BESTUURS- WETENSKAPPE TEGNOLOGIE SKAKELS MET AOO (HNKV)
HNKV LEERAREA GROEP VAN KUNSTE VAKKE LEERUITKOMSTE ASSESSERING- STANDAARDE GRAAD 9 AOOS SGA (75%) + GTA (25%0 NKV STUDIEVELD LOSSTAANDE VAKKE LEERUITKOMSTE ASSESSERING- STANDAARDE GRAAD 12 VOOS SGA (25%) + EKSTERNE EKSAMEN (75%) SKAKELS TUSSENAOO & VOO
OM DIE NKV VAKVERKLARINGS TE VERSTAAN DEFINISIE DOEL OMVANG OPVOEDKUNDIGE EN BEROEPSKAKELS
VOORBEREIDING VAN ONDERWYSER VAKORIËNTERING WKOD AMPTENARE INDOP (INSET) ONTWIKKELING VAN VAKINHOUD EN PRAKTIESE VAARDIGHEDE TERSIÊRE INRIGTINGS & NRO’s ONTWIKKELING VAN VAKINHOUD EN PRAKTIESE VAARDIGHEDE VRYWILLIGE SPESIALISONDERWYSERS/ OBOS-KLUSTERS
OPLEIDINGSVOORSTELLE INDOP MODULES/ KORT KURSUSSE • Teorie • Prakties • e leer: (web-gebaseeerd KORTTERMYN INDOP (INSET) • Gevorderde Sertifikaat in Onderwys (GSO) • Praktisyns in Informele Sektor LANGTERMYN PREDOP (PRESET) • Gekwalifiseerde Onderwyserstatus • BOOV-onderwyserstatus • Praktisyns in Informele Sektor
STEL GEREEDHEID VAS BEPAAL INFRASTRUKTUUR Fisiese Hulpbronne • Geskikte klaskamers/ ateljee-ruimte ens. • Toerusting Menslike Hulpbronne • WKOD: OBOS KA-vakspesialiste • Skole: Gekwalifiseerde onderwysers/ Onder-gekwalifiseerde onderwysers/ professionele kuns-, ontwerp- en handwerkpraktisyns/ praktisyns in informele sektor