300 likes | 699 Views
Biologiese boerdery. Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer. Die rol van koolstof (C) in grond. Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer Deurlugting van grond (O2) Grondstruktuur verbeter Waterhouvermoë verhoog 1%C hou 13mm reënwater vas Verlaag NH4+ omsetting na NO3-
E N D
Biologiese boerdery Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer
Die rol van koolstof (C) in grond • Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer • Deurlugting van grond (O2) • Grondstruktuur verbeter • Waterhouvermoë verhoog • 1%C hou 13mm reënwater vas • Verlaag NH4+ omsetting na NO3- • Voedingstofretensie, veral N en S
N2 NO NO2 2-30% Ammoniak NH3 Misstof Mis Ureum Organiese Materiaal 20-50% 5-20% Ammonium NH4+ Klei 40-60% Grond Mikrobes Nitraat NO3- 2-10% Loging Stikstof (N) kringloop
Die rol van koolstof • Beskikbaarstelling van elemente deur: • Mikrobes wat afsterf • Komplekseering van mikro-elemente • Mikrobes wat minerale fraksie verweer • Organiese sure • Hoë affiniteit van mikrobes van die een element van ‘n verbinding wat die ander deel plantbeskikbaar agterlaat
Die rol van koolstof • Verlaag elementvaslegging, soos P • Vervoer elemente dieper in profiel in • Mikro-organismes onderdruk parasitiese patogene • By-produkte soos fenoliese sure en antibiotiese produkte werk patogene teë • Verhoog die KAV van grond
Bereiking van koolstofvlakke • Moeilik in ons klimaat • Groenbemesting: • stikstof-binders • koolstof-opbouers • aalwurmbeheerders • help met P en Ca beskikbaarstelling • Wisselbou • Lae bewerking
CO2 Groenbemesting & Oesreste Mis Grondreaksie CO3- - en HCO3- Mikrobiologiese Aktiwiteit CO2 Loging CO2,Karbonaat/Bikarbonaat van Ca,Mg,K Koolstof (C) kringloop
Bereiking van koolstofvlakke • Kompos • ontleding van plantvoeding • produkkwaliteit, nie hoeveelheid nie • vervaardigingsproses • vog • C:N • bakteries : fungi
Kompos vergelyking • ATLAS kompos 12% vog @ 1765 kg/ha kos R 551/ton ex Meyerton, dus • R1283/ha gelewer vir 30N 35P 35K • ANDER kompos 40% vog @ 3500 kg/ha kos R 205/m3, dus R 420/ton, binne 100km radius; dus • R 1470/ha gelewer vir 30N 23P 30K
Mikro-organisme aantal, aktiwiteit en CO2-vrystelling Laat Nvrystelling Benodig O2 en org N Wye C:N produk Nitrifiseerders domineer Nuwe %C Aanvang% C Verrotting / Aftakelings organismes domineer N-negatiewe periode CO2 & H2O Tyd Toevoeging van organies aan grond Atlas
Bereiking van koolstofvlakke • Organiese misstowwe • ATLAS groen produkte • Groen Ekwi • Groen Fos • Groen Groei • Groen Ratio
Bereiking van koolstofvlakke • ATLAS verrykte organies • Kombinasie organies & sagte chemies • C : N verhoudings reggestel • 18 standaard produkte • Mikro-elemente • Hoër winsmarge vir boer
Bereiking van koolstofvlakke • Sagter misstowwe • Deklaag • onkruidbeheer • vogbeheer • temperatuur-beheer
Bereiking van koolstofvlakke • Biologiese produkte • humate • insek- en swambeheermiddels • onkruidbeheer • (Biologiese aktiwiteit nodig) • (Vollediger spyskaart in organiese vorm) • (C : N verhoudings belangrik)
Grondbalansering Voordele Vertrekpunte Vlakke en verhoudings
Voordele van grondbalansering • Deurlugting van grond verhoog • Mikro-biologiese aktiwiteit optimaal • Grondstruktuur verbeter: • Aggregaatvorming - flokkuleer • Org suikers en polimere - sementeer • Waterhouvermoë & infiltrasie verbeter • Beskikbaarstelling van elemente • Balans tussen saprofiete en parasiete
Vertrekpunte van grondbalansering • Eerste vertrekpunt is die Katioon-absorbsievermoë (KAV) • Brutodigtheid (g/cm3) • Elementbehoeftes vir • grond • mikrobes • plant • mens • dier
Vertrekpunte van grondbalansering • Fisiese vlakke van elemente • Verhoudings van elemente tot KAV en tot mekaar • Klei-inhoud • C-inhoud • Diepte van grondbalansering • pH en suurversadiging
Vlakke en verhoudings • C : N : S = 100 : 10 :1 • P : S = 1 : 1; P minstens dubbel • P : Zn = 10 : 1 • Fe : Mn = 1.25 : 1 • K : Mn • Ca : Si : B • Cu, Mo, Co, Ni, Se • Na en Cl • NH4 : NO3 verskille en fisiese vlak
Proteïen Aminosure NH2 amien Proteïen Nitraatreduksie ensiem Aminosure NO3- Aminosure NO3- Verbruik 9-12 meer ATP-suikers, dus ± 10% meer ENERGIE. Minder wortels NH2 amien NO3- NH4+ OH- H+ Parasitiese organismes, laer pH, element tekorte, droër grond, laer weerstand Simbiotiese rhizobium met antibiotika, laer pH, mikro-elemente beskikbaar, natter grond, hoër weerstand Verskil tussen NO3- en NH4+ bronne
Optimisering & Verliesbeheer Blaarvoeding Onkruide Insekte en swamme
Blaarvoeding • Blaarvoeding op gebalanseerde grond • 1 is basiese bemesting, 2 is biostimulering produkte, 3 is blaarvoeding • Groei-energie - “soet” - vir gewasse waarvan blare ge-oes word • Vrug-energie - “suur” – vir grane en vrugte • Tyd van toediening • Spesifieke tekorte
Onkruide • Indikatorplante vir grondprobleme: • Grondeienskappe: • Humus • Porositeit • Bakteriese inhoud • Vog en dreinering • Soute • Harde lae • Grondbalansering en elementvlakke
Onkruid-beheer • Spreek grondbalansering aan • Spreek organiese fraksie aan (C + Ca) • Gebruik gewasse wat onkruid onderdruk • Bewerking • Parasiete • Deklaag • Boerdery-praktyke – besproeiing
Insekte en swamme • “Vullis versamelaars” • Indikators van probleme: • Grondbalansering • pH van plante • Infrarooi uitstraling van plante • Lae suikervlakke (brix) van plante • Paramagnetisme van grond en plant • Gewasse wat insekte lok of verstoot • Insekte & swamme van grond en van buite
Afsluiting • Biologiese boerdery se bestaansreg staan op twee hoofbeginsels: • Koolstof • Grondbalanse • Inteendeel, elke boerdery staan daarop • Voed die grond, die grond voed die plant • Moenie voordeel van C en balansering uitkanseleer deur bewerking, onkruid-, insek- en swambeheer nie