130 likes | 613 Views
WOORDE WAT KINDERS MOET HOOR…. OM TE WORD WIE GOD HULLE GEMAAK HET OM TE WORD… David staal. Nou wat nou … mag ek nie eers ‘n gesprek voer sonder riglyne nie !?. Natuurlik mag jy … Die mag van dood en lewe is egter in die tong… en soveel meer in die tong van gesagsfigure
E N D
WOORDE WAT KINDERS MOET HOOR… OM TE WORD WIE GOD HULLE GEMAAK HET OM TE WORD…David staal
Nouwatnou… mageknieeers ‘n gesprekvoersonderriglynenie!? • Natuurlikmagjy… • Die mag van dood en lewe is egter in die tong… en soveelmeer in die tong van gesagsfigure • Kindersonthouelkewoordwatjyvirhullesê… GLO MY, SOMTYDS MEMORISEER HULLE DIT… • Jy, as kinderkerkpersoneellid / ouer, kan ‘n kind se selfbeeldmaak of breek • Wees ALTYD opreg, maarsluit die volgende in jouwoordeskat & gesprekke in…
“Ekglo in jou…” • Ons Vader se voorbeeld: “This is My Son, whom I love; with Him I am well pleased…” (Matt 3 v 17) • Wanneer ‘n ouer/gesagsfiguur in jouglo, begin jy in jouselfglo • Kindersneemjouopiniesoorander sake aan, so hullesaljouopinieoorhulselfookaanneem • Oupa Pieter sêek is slim, so ditmoet so wees… • Kinders het nodigomtevoelhulle word aanvaar & het waarde – hullevergelykhulselfgedurig met ander • Wild at Heart (John Eldridge) – seunsmoethoor… “Jy het watdit vat om ‘n man tewees,” en meisiesmoetweerhoorhullegaangoeievrouewees • Weeseg & vermyditomteoorkomplimenteer… “As jyaanhouoefensoosvandag, kanjyeendag ‘n uitstekendemusikantwees” i.p.v. “Jy is die bestekitaarspeler in die land!”
“Ekglo in jou…” • Beskrywendeprys – prysvir ‘n spesifiekesituasie – baieeffektief op die langduur • Evaluerendeprys – “uitstekend, briljant” – laat kind net tydelikgoedvoel • Prys die gewoonte / die werk – nie net die prestasienie • VERSKILLENDE MANIERE OM DIT TE Sê… • “Ek het geweetjykanditdoen!” • “Jy het ditamperonder die knie!” • “Jyvordergoed!” • “Dit is die bestewatjynoggedoen het!” • “Jyraakelke dag beter!” • “Dit is ‘n goeieidee!” • “Jy het seker hard geoefen!” • “Jydoen ‘n great job!”
“Ekglo in jou…” • Gee aandagaan die pad wat die kind stap • Moedig die kind aanomsy/haarsterkpunteteontwikkel • Vraandermenseomjoute help • Soekgeleenthedeomjouvertroue in die kind telaatgroei – moenieoorneem as ditlyk of hullesukkelnie • Praatmooi van die kind waarhy/sy en anderditkanhoor • Vra “wat dink jy?” • ‘n Kind is meergeneigomteglodat God in hom/haarglowanneergrootmense in hom/haarglo • GLO JOU KINDERKERKKINDERS DAT JY IN HULLE GLO?
“Jykan op my reken!” • Ons Vader: “God has said, ‘never will I leave you; never will I forsake you…’ ” (Heb 13v5) • Kinders het nodigom ‘n betroubare hand vas tehou – as jydaardie hand is, kanjyselfvertroue en stabiliteit in jonglewenssaai • Kindershanteermoeilikesituasiesbeter as hulleweetdathulle op ‘n volwassenekanstaatmaak: • GEE OM • WEES TEENWOORDIG • ONDERSTEUN • VERSTAAN • HOU BELOFTES / AFSPRAKE • Wanneervolwassebetroubaarheidbestaan, is ditmaklikervir ‘n kind om op God tevertrou • GLO JOU KINDERS DAT HULLE OP JOU KAN STAATMAAK?
“EK KOESTER JOU” “I TREASURE YOU” • Vader: “Since you are precious and honored in my sight, and because I love you…” (Jes 43v3) • Dit is belangrik om kinders spesiaal te laat voel • DIT MOET NIE VERDIEN WORD NIE, MAAR SOMMER NET UITGEDEEL WORD… • Kommunikeer waarde, nie prestasie • Wanneer ‘n kind waardevol voel, sal hulle ook met respek teenoor ander optree • Hou dit eenvoudig – eenwoord sinne • Hou dit persoonlik & uniek – van toepassing op daardie kind • Tyd & aandag is noodsaaklik – dink oor wat jy sê & pas aan • Wanneer ‘n kind glo dat grootmense hom / haar koester, glo hy/sy makliker dat God hom/haar koester • VOEL JOU KINDERKERKKINDERS GEKOESTER?
“Ek is jammer, vergewe my asb?” • Woord: “Confess your sins to each other…” (Jak 5v16) • As jyfouteer, vraomverskoning • Dit leer kinder omverskoningtevra • Ditlaathullewaardevolvoel – My Tannie het vir my jammer gesê… • Weesnederig – moenieuit die hoogteverskoningvra • Moenieverskoningsmaaknie • As jy dink jymoetomverskoningvra – DOEN DIT! • Houditeenvoudig • Sê jammer, maakniesaakwatnie • Wanneer ‘n kind gesondeverskoning-vravaardighedeaanleer, salhy/symaklikervir God omvergifnisvra • HOE GOED MODELLEER EK VERSKONING VRA EN VERGIFNIS?
“OMDAT…” • Woord: “The reason my Father loves me is that I lay down My life – only to take it up again…” (John 10v17) • “Strong reasons, make strong actions” (Shakespeare) • Wanneerkindersgoeieredes / verduidelikingshoor, is ditmaklikeromreg op te tree • Gee egte, toepaslikeredes… NIE “SOMMER” NIE! • Gebruikditsaam met die anderwoordewatkindersmoethoor • Houaan, al is ditmoeilik • Gebruikditdaagliks • Wanneer ‘n kind gereeld “omdat” hoor, salhywiluitvindwat die dryfveeragter God se liefdevirons, en die Christelikelewenstyl, is – hysalredessoekomteglo • NEEM MY KINDERS DIT WAT EK Sê TER HARTE?
“NEE” • Vader: “Now if you obey Me fully and keep my covenant, then out of all nations you will be my treasured possession…” (Eksodus 19v5) • Kinders het ‘n definitiewelewensafrigternodig – nieiemandwatbesluiteloos is of virallestoegewingsmaaknie • Jy is wyser as die kinders in jouklas – jyweetbeterwatreg / verkeerd is… want jy is ouer • Onsbegeerdatonskindersvirverkeerdegoed NEE salsê, duskanonsnie NEE as ‘n vuilwoordhanteernie! • Daarmoetgevolgewees as die NEE niegehoorsaam word nie, andersgaankindersnooit die woordernstigopneemnie
“Die verantwoordelikheidvan NEE…” • Wees die volwassene… gee te veel om! • Wees bereid om iets te doen • Weet hoe om sterk te staan – moenie bang wees vir die kind se reaksie nie… • Jaag respek na, nie populariteit nie • Wanneer ‘n kind NEE vanaf volwassenes hoor en gehoorsaam, sal hy/sy dieselfde met God doen – HY KOMMUNIKEER SY LIEFDE VIR ONS DEUR BEPERKINGE TE STEL • IS JOU NEE GERESPEKTEER EN EFFEKTIEF?
“EK IS LIEF VIR JOU…” • “Don’t judge each day by the harvest you reap, but by the seeds you plant” (Robert Stevenson) • Saaijyelke dag sade van liefde? • Liefde is tebelangrikomnieuitingdaaraante gee nie • Liefde is tebelangrikom ‘n aannamedaarvantemaak • Jy is die volwassene – dit is niekinders se verantwoordelikheidomjougeliefdtelaatvoelnie, maarwelandersom… • Wysliefdeaanjoukinders, al kryjyniksterugnie • Sêditduidelik • Sêditdoelbewus • Sêditkonstant • Maakdit ‘n normaledeel van joubediening • As joukindersweetjy het hullelief, salhullebeterverstaandat God hulleliefhet • GLO MY KINDERS DAT EK HULLE LIEFHET?
Komonssom op… • Die woordewatkindersmoethoor, by hulleouers, of by hullekinderkerktannie of –oom… • EK GLO IN JOU • JY KAN OP MY REKEN • EK KOESTER JOU • EK IS JAMMER; VERGEWE MY • OMDAT • NEE • EK IS LIEF VIR JOU • Komonsgebruikonsdade & woordeom ‘n lewendebeeld van God teskep…