360 likes | 1.56k Views
Kleurblind. Carina Stander. Uit : Vonk@verse 2. Kleurblind. Een oggend het hulle heel terloops mekaar ontmoet : waar douklam grond met die tyd haar hande bruin skakeer en sy palms wit verbleik , het hulle eers geskrik , mekaar onseker aangekyk .
E N D
Kleurblind Carina Stander Uit: Vonk@verse 2
Kleurblind Eenoggend het hulle heel terloops mekaarontmoet: waardouklamgrond met die tyd haarhande bruin skakeer en sy palms wit verbleik, het hulleeersgeskrik, mekaaronsekeraangekyk. Toe bewusgeword van die aardseeg en stilhulvingers in mekaargevleg.
Bespreking Tydens die apartheidsera was ditverbodevir “swart” en “wit” menseom ‘n liefdesverhoudingtehê. Daar is gepraat van “liefdeoor die kleurgrens” heen. Die gediggaanoor ‘n wit meisie en ‘n swart seunwat op mekaarverliefraak. Ditgaanoorveelmeer, want die twee mensebesefdatvelkleur nie werklik ‘n mens se kleurkanbeskryf nie. Haarhande in die grond word donkerder en syhandpalms is wit.
reëlvirreël… r. 1 – 3: Enjambement: eenreëlvloeioorna die volgendesonder die gebruik van leestekens r. 3: Dubbelpunt– ‘n Verduidelikingvolg – wat‘hulle’ gedoen het toe hulontmoet het. r. 4: Douklamgrond – die grond is natterig van dou en hulle sit daarop r. 5: hulle sit ‘n helerukkie op die grondagteroordathulrus op hulle palms r. 6: haarhande word bruin van die grond r. 7: syhande word wit soosditdruk op die grond r. 8: parentese: ekstrainligting – het huleersgeskrik
reëlvirreël… r. 8: hulle het geskrik en gesienhulkleure het omgekeer / verander r. 10 Die woord “eg” kanhierverbind word met die woord “douklamgrond” watgelykgemaak word, dathulleliefdevirmekaareg was (werklik) en dathulleuiteindelik in die egverbind is (getrou het). r. 11 Hulle het mekaar se handegevat – dalkgetrouookeendag TITEL: Kleurblind – om nie kleurtekanraaksien nie om nie rassistiestewees nie
reëlvirreël… r. 8: hulle het geskrik en gesienhulkleure het omgekeer / verander r. 10 Die woord “eg” kanhierverbind word met die woord “douklamgrond” watgelykgemaak word, dathulleliefdevirmekaareg was (werklik) en dathulleuiteindelik in die egverbind is (getrou het). r. 11 Hulle het mekaar se handegevat – dalkgetrouookeendag r. 10 en 11: paarrym – pas by die idee van die twee watnou ‘n paartjie en verliefsaam is TITEL: Kleurblind – om nie kleurtekanraaksien nie om nie rassistiestewees nie
TEMA VAN die GEDIG… ** Liefde ken geenkleur nie, liefdegaanoorwat in jou hart aangaan en nie die kleurwatjysien nie...**