150 likes | 308 Views
Wat is jou ROEMTAAL ?. Wat het van ons blydskap geword ?. Fil 4:4 Verbly julle altyd in Jahweh, ek herhaal,verbly julle. Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Psalm 22:4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel. Gal 5:22
E N D
Fil 4:4 • Verbly julle altyd in Jahweh, ek herhaal,verbly julle. • Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word
Psalm 22:4 • Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel
Gal 5:22 • Die vrug van die Gees is : liefde,blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid…
Neem n kwaliteits besluit om Jahweh te loof ongeag jou omstandighede, dit is jou roemtaal
J – Jahshua O – Other Y – Yourself
Neh 8:11 • Wees dan nie bedroef nie – want die blydskap in Jahweh - dit is julle beskutting
Psm 37:3-4 • Vertrou op Jahweh, doen wat goed is, bewoon die aarde en beoefen getrouheid en verlustig jou in Jahweh dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart
Ons kan dit slegs doen deur blymoedigheid • Dus : Vertrou Vader op Sy Woord
Toegepaste blymoedigheid deur n keuse, ongeag ons omstandighede • Dit is ons ROEMTAAL