1.08k likes | 3.15k Views
Wetenskapmannetjies. Antjie Krog. Wetenskapmannetjies. Julle sit onder swart teleskope en kyk na die son tot julle besef dat julle nooit daar sal kom . Pateties bepaal julle dan ligjare en vertel dat die son as ‘t ware inkrimp en eendag gaan verdwyn .
E N D
Wetenskapmannetjies AntjieKrog
Wetenskapmannetjies Julle sit onder swart teleskope en kykna die son tot jullebesefdatjullenooitdaarsalkom. Patetiesbepaaljulledanligjare en verteldat die son as ‘t ware inkrimp en eendaggaanverdwyn. Ons sit maarhoog op die windpomp en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant hoe hybloei hoe die vaal lug gloei hoe die bome tot silhoeëtteverskroei. Daaromliewemeneretekenekklawertjies tussen my huiswerk, kryek 26% want ekluistereerderna die verdwaaldekorhaan tussen die bossies by die tennisbaan en kwadreerliewer my vreugdes en vinddan die logaritme van my hartseer want syfers bring ‘n eensaamheid watgeenmenskankeer.
Strofe 1 Julle sit onder swart teleskope en kykna die son tot jullebesefdatjullenooitdaarsalkom. Patetiesbepaaljulledanligjare en verteldat die son as ‘t ware inkrimp en eendaggaanverdwyn.
Strofe 2 Ons sit maarhoog op die windpomp en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant hoe hybloei hoe die vaal lug gloei hoe die bome tot silhoeëtteverskroei.
Strofe 3 Daaromliewemeneretekenekklawertjies tussen my huiswerk, kryek 26%
Strofe 4 want ekluistereerderna die verdwaaldekorhaan tussen die bossies by die tennisbaan en kwadreerliewer my vreugdes en vinddan die logaritme van my hartseer want syfers bring ‘n eensaamheid watgeenmenskankeer.