110 likes | 155 Views
Voorhistoriese tyd Tyd van die dinosaurusse en grotmense. Prehistories. Tema van “Prehistories”.
E N D
Voorhistoriesetyd Tyd van die dinosaurusse en grotmense. Prehistories Saamgesteldeur Marelize Swanepoel
Tema van “Prehistories” ‘n Mensraakbewus van die kontrastussenhierdielomp, weerloseprehistoriesegediertewattestaankom teen die mensewathom met hulmensgemaakterommelvernietig – net soosonsbesig is om die aarde met al onsrommeltevernietig. Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BAIE GROOT DIER Ons het gisteraand in onsagterplaas ‘n pterodaktilusdoodgemaak; raai, hy’t in (of op) onsmoerbeiboomkom sit: syvlerke so flapperig en groot soos Mrs Pagel se sirkustent en sylangsnawel met keelsak soos ‘n vergrotetuinsambreel. Verduidelikingvolg van hoe groot die dier is. Voël is so grootsoos ‘n sirkustent. Mrs.Pagel is ‘n legendariesesirkusfiguurwatvroeërbaiebekend was in SA. Saamgesteldeur Marelize Swanepoel
Aanduidings van die voël se grootte: Toe hyval, was hulle bang dathy die “Kombuisnok” souraakval. Ditwat die voëleet is danookongelooflikgroot. syvlerke so flapperig en groot soos Mrs Pagel se sirkustent en sylangsnawel met keelsak soos ‘n vergrotetuinsambreel. Vergelyking van die grootte van die prehistoriesevoël met ‘n sirkustent en ‘n tuinsambreel. Saamgesteldeur Marelize Swanepoel
verdwaal Lelik, genadeloos. Lyk of hulle die dier jammer kry, maar nieregtignie. Die arme ding was klaarblyklik sy pad byster, en ek dink dis nogal onfraai van Boet Jan omhomspykers uit Pa se rommelkamer tevoer, en oubesemstokke en stukkendefietse en ‘n Fordjie se enjinkap: Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Kry die spreker die prehistoriesevoël jammer? • JA/NEE?? • Hyvertel ewe saaklik en emosieloosdathulle die voël die vorigeaand in hulagterplaasdoodgemaak het. • Hykeurooknie die “kos” watsybroer die pterodaktilusgevoer het werklikafnie: dit was virhom net “Nogalonfraai”. • In strofe 4 sêhyookdathyvoorsysielgeweet het dat “hysouvrek” en praat van die “ding se pens”. • In strofe 5 is hybeslisnie jammer nie; net vies omdathulle met die “lyk” opgeskeep sit. Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Laatjou dink aanuitdrukking: “Hy het hom gate uitgeniet.” Hiernegatiewekonnotasie. Dui letterlikdaaropdat die stukkeyster GATE in syarmelyfveroorsaak het. hy het hom gate volgeëet, hap, sluk, hap, sluk, hap, sluk… Die aksiegaanaan. Tien teen een hoe die prehistoriesevoëleet, want hulle het nienoodwendigtandegehadommeetekounie, of miskien net kleintandjies. Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Sondertwyfelgeweet ek het voor my sielgeweet hysouvrek, Want die drif van die happery Het afgeneem En die ding se pens Het behoorlikuitgebult Van al die ysterware; Daardiegroottentvlerke Het begin bewe, stofgemaak, Besigomtesterf Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Vergelyking: die prehistoriesevoël word vergelyk met ‘n Vikingskipwatgegooi word in ‘n woeste see. en synek het golwendgeslinger soos ‘n Vikingskip se boegbeeld; toe hyomkap, was onsalmal by, met stutte en koevoete en heiningspale, omtekeerdathy nie die kombuisnokraakvalnie. sterf Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Gelukkig is die ramp afgeweer, maar nou sit ons met die lyk. Hulleweetniewathulle met die liggaammoetmaaknie. Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Samevattend Gedig is bisar, onwerklik, soosietsuit ‘n droom. Dit is onmoontlikdathierdiedierwatuitgesterf het, iemand se troeteldierkanwees, watnogtesêagter in iemand se tuinsalwees. Saamgestel deur Marelize Swanepoel