1 / 19

BESIGHEIDSTRUSTS

BESIGHEIDSTRUSTS. Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture. BETEKENIS EN AANWENDING. Vier kenmerke : Geskep deur stigter , skenker , donateur , oprigter Bates onder beheer van ander (trustee) Tydens stigter se lewe = inter vivos , wanneer sterf = mortis causa

miyoko
Download Presentation

BESIGHEIDSTRUSTS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BESIGHEIDSTRUSTS Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture

  2. BETEKENIS EN AANWENDING • Vierkenmerke: • Geskepdeurstigter, skenker, donateur, oprigter • Bates onderbeheer van ander (trustee) • Tydensstigter se lewe = inter vivos, wanneersterf = mortis causa • Gemikom 3des (begunstigdes) tebevoordeel

  3. Land and Agricultural Bank of SA v Parker • Beskermbegunstigdes • Sienomnastigter se belange • Vertrouensplig – fidisiereverantwoordelikheid • Regte en pligte - trustakte

  4. Wet op BeheeroorTrustgoed 1988 • Administrasie • Slegs 27 artikels • Nieomvattende wet • Def: ‘n reeling waardeureenpsn se goeduithoofde van ‘n trustdokumentoorgemaak of nagelaat word: • Aaniemandanders, die trustee, om in die geheel of gedeeltelikgeadministreerte word of oorbeskikte word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokumentaangewys of tebereiking van die doel in die trustdokumentomskryf; of • Aan die bevoordeeldes in die trustdokumentaangewys, welkegoedingevolge die trustdokumentonder die beheergestel word van iemandanders, die trustee, omooreenkomstig die voorskrifte van die trustdokumentgeadministreerte word of oorbeskikte word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokumentaangewys of terbereiking van die doen in die trustdokumentomskryf.

  5. Gewone: • Eiendom en beheer van trustbates = trustees • Virboedelbeplanning, batebeskerming, sakedoeleindes. • Bewind: • Eiendom = bevoordeeldes • Beheer = trustees • A12: trustgoedniedeel van trustee se persoonlikeboedel BEHALWE as begunstigde is

  6. MAATSKAPPYWET 2008 • Trust = ‘persoon’ ‘regspersoon’ • OokInkomstebelastingwet, Wet op Belasting op Toegevoegdewaarde. • Al die aandele van n privaatmpy in trust gehou – mpyvrygestel van oudit- en onafhanklikehersieningsvereistes. • A 40(5): aandele in trust gehou tot dienstegelewer word.

  7. BESIGHEIDSTRUST • Gewone trust • Trustees bedryf ‘n onderneming • Bevoegomrisiko’ste loop met bates in trust i.t.v. trustakte • Nie in stryd met vertrouensplig • Land and Agricultural Bank of SA v Parker • Essack Family Trust v Soni

  8. BESIGHEIDSTRUST • Begunstigdesmagbelangeverkoop, sedeer, handeldryf. • Ooreenstemming met mpy & BK. • Belangesertifikaat. • Begunstigdes = beperkaanspreeklik. • Trustees = persoonlikaanspreeklik.

  9. BESIGHEIDSTRUST • Voordele: • Beperkteaanspreeklikheid • Goedkoop • Gevare: • Gesien as vennootskap • Begunstigdes as eienaarsgesien = 3de beskou as gewone trust, bewindtrust of vn. • Kan gesekwestreer word alhoewelnieregspersoon.

  10. PARTYE • STIGTER: psn (e) wat die trust stig. • TRUSTEES: moet ten minstens 1 he. Verantwoordelikom die trustgoedteadministreer. Wettig en ingevolgeakteoptree. • BEGUNSTIGDES: moetminstens 1 he. psn (e) watbevoordeel word ingevolge die akte.

  11. TRUSTAKTE • Produk van n dokumentniewetgewing. • Kontrak of testament • Land and Agricultural Bank of SA v Parker – “constitutive charter”

  12. SOORTE • Stigterlewend of dood? • Bevoegdhede van trustees en regte van begunstigdes? • Ander kriteria? • 1. Trust inter vivosteenoortestamentere trusts • 2. Familietruststeenoorbesigheidstrusts • 3. Ander – statutere trusts, hofbevel, liefdadigheid, internasionale trusts.

  13. REGSAARD • Op skrif • Crookes v Watson: kontrak. • Vereistes van kontraknakom. • Testamentere trust = afsonderlikeregsinstelling. • Wet op Testamente 1953 se vereistesnakom.

  14. GEVOLGE • Trustees – pligte en bevoegdhede. • Wet op BeheeroorTrustgoed, gemenereg, trustakte. • Begunstigdes – regte. • Beskermingsmaatreels in Wet. • Gevestigderegte / Diskresionereregte.

  15. OPRIGTING • Stigterbedoeling – verpligting op trustees – bates bestuur en beheer ten behoewe van begunstigdes. • Wettige & duidelikedoel. • Trustgoedaangedui. • Begunstigdesbepaal of bepaalbaar. • Skrifteliketrustakte. • Bevoegde trustees benoem. • Estate Price v Baker and Price

  16. MAGTIGING • A6(1): Meester se magtigingnodig. • Simplex (Pty) Ltd v Van derMerwe NNO • Watt v Sea Plant Products Bpk • Trustee van trust van nogopgerigmoet word? • VoorinkorporasiekontrakteMpy wet 2008. • Onafhanklikheid.

  17. PLIGTE • Statutere en Gemeenregtelikepligte. • Sorgsaamheid,ywer en kundigheid – A9(1) • Afsonderlikerekening by bank • Dui goedereaan in boekhouding • Rekening/beleggingkenbaarmaak • Meestertevredestelm.b.t. Admin • Dokvir 5 jaarbehou • Hou by bepalings van trustakte • Hoogste mate van goeietrouoptree • Onafhanklikediskresieuitoefen • Nieonbehoorlikerisikosneemnie • Winsgewendebeleggingsmaak • Rekenskapaanbegunstigdes • Ooreenkomstigbevoegdhede in akteoptree.

  18. BEVOEGDHEDE • Bron = trustakte. • Bedoeling van stigter. • Besigheidstrust – uitgebreidebevoegdhede.

  19. REGTE • Moet begunstigdesbestaan. • Bekend of uitkenbaar. • Ooktrustoprigter. • Sedering van regtemoontlik.

More Related