80 likes | 300 Views
Sondag 25 April 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 25 April 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Argentinië & Ivoorkus. Sondag 25 April 2010. Sondag 25 April 2010. Argentinië. Gebeds versoeke : Populasie: 40,913,584 Ongeveer 94% van die bevolking is christene
E N D
Sondag 25 April 2010 Die 5 Minute World Cup Moment
Sondag 25 April 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Argentinië &Ivoorkus
Sondag 25 April 2010 Argentinië • Gebeds versoeke: • Populasie: 40,913,584 • Ongeveer 94% van die bevolking is christene • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir die voortgesette Bybel vertalings projek • 2 Bid vir die ongeveer half-miljoen Jode wat hier woon • 3 Bid dat Argentyne in hul feesvierings oor hul vryheid ook herinner sal word om te soek na opregte vryheid.
Sondag 25 April 2010 Ivoorkus • Gebeds versoeke: • Populasie: 20,617,068 • Net minder as 32% van die land glo in Jesus die grootste godsdiens is Islam • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir stabiliteit in die land, versoening tussen die twee verdeelde streke. Tot datum was daar nog nie ’n vrye verkiesing • 2 Loof God vir die snel groei tussen evangelistiese kerke – gelowiges het verdubbel sedert 1990 • 3 Bid vir die veiligheid van sendelinge in die land
Sondag 25 April 2010 Videoclip: “Ubabalo intro” Waaroor gaan die clip? “Ubabalo e Africa” is ‘n program bestaande uit 240 lesse oor lewensvaardigheid (lifeskills). Dit dek 11 sportkodes, alhoewel die fokus van jaar op die sokker-weergawe is. Dis beskikbaar in twee formate, een wat in skole as LO-Kurrikulum gebruik kan word en die tweede wat ‘n meer geestelike fokus het. Gemeentes word aangemoedig om Mentors/afrigters te identifiseer om Ubabalo met kinders te gebruik.
Sondag 25 April 2010 Meer informasie: Besoek gerus www.ubabalu2010.com vir meer inligting en laai die eerste 40 lesse af Kyk in die res van die Zip-file wat jy nou afgelaai het vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” . Bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.