1 / 37

HOOGMOED

HOOGMOED. DIE. HOOGMOED = NEGATIEWE HARTSGESINDHEID TROTS = A. NEGATIEF – HOUDING EN GESINDHEID = B. POSITIEF - DANKBAARHEID VAN ANDER – BV. KINDERS GEMEENTE ,LAND OF GESKIEDENIS.

nailah
Download Presentation

HOOGMOED

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOOGMOED

  2. DIE

  3. HOOGMOED = NEGATIEWE HARTSGESINDHEID TROTS = A. NEGATIEF – HOUDING EN GESINDHEID = B. POSITIEF - DANKBAARHEID VAN ANDER – BV. KINDERS GEMEENTE ,LAND OF GESKIEDENIS

  4. 14 : DAT AS JY JOU HART VERHEF EN • JAHWEH JOU GOD SOU VERGEET - • WORD DITHOOGMOEDGENOEM !!!! 17 : EN AS JY IN JOU HART SOU DINK • MY KRAG EN DIE STERKTE VAN MY HAND HET MYHIERDIE RYKDOM VERKRY • ( DWS DEUR MY EIE TOEDOEN ) • WORD DITHUMANISMEGENOEM

  5. 4: DIE LIEFDE IS LANKMOEDIG (GEDULDIG,”PATIENT “ VERDRAAGSAAM EN VRIENDELIK –“ KIND “) DIE LIEFDE IS NIE JALOERS NIE (AFGUNSTIG , “ NEVER BOILS OVER WITH JEOLOSY “) DIE LIEFDE PRAAT NIE GROOT NIE (SPOG , BLUF , GROOT BEK “ BOASTFULL “) DIE LIEFDE IS NIE OPGEBLASE NIE (VERWAAND , YDEL , ARROGANT , TROTS= NEG , HOOGMOEDIG)

  6. .5.: DIE LIEFDE HANDEL NIE ONWELVOEGLIK NIE (“ RUDE”,ONBESKOF , ONGEMANIERD, KRAS , VENNYNIG EN KRU, GEVOELLOOS , ONSIMPATIEK , ONSENSITIEF ) SOEK NIE SY EIE BELANG NIE ( SELFSUGTIG , EGOISTIES , EIE EK , SELFGEREGVERDIG NIE ) WORD NIE VERBITTERD NIE (LIGGERAAK , HOU NIE REKORD VAN DIE ONGEREGTIGHEID EN KWAAD NIE , OU KOEIE, NIE PRIKKELBAAR , HAATDRAEND OF GEGRIEF , NIE FYNGEVOELIG OF OORSENSITIEF NIE , DRA NIE WROKKE NIE “GRUDGES “) “ LANDMYNE “ REKEN DIE KWAAD NIE TOE NIE (NIE WRAAKGIERIGE GESINDHEID ,OF GEDAGTES OM TERUG SEER TE MAAK NIE )

  7. . 6 : DIE LIEFDE IS NIE BLY OOR DIE ONGEREGTIGHEID NIE (VERBLY OF JUBEL NIE OOR ENIGE ONREG AAN ANDER NIE – “JA LEKKER ,JY WOU MOS , NIE , VERLUSTIG JOU NIE AAN DIE ONDERGANG VAN ANDER NIE ) MAAR IS SAAM BLY MET DIE WAARHEID (OM TE JUBEL WANNEER REG EN GEREGTIGHEID EN WAARHEID SEEVIER , WANT DIE WAARHEID MAAK VRY )

  8. SPR. 4: 23 BEWAAK JOU HART MEER AS ALLES WAT BEWAAR MOET WORD, WANT DAARUIT IS DIE OORSPRONGE VAN DIE LEWE

  9. MARK. 7 : 20-23 20 EN HY Sê: WAT UIT DIE MENS UITGAAN, DIT MAAK DIE MENS ONREIN 21-22 WANT VAN BINNE, UIT DIE HART VAN DIE MENSE, KOM DIE SLEGTE GEDAGTES, EGBREUK, HOERERY, MOORD, HEBSUG, BOOSHEID, BEDROG, AFGUNS, LASTERING, HOOGMOED, DWAASHEID. 23 AL HIERDIE BOOSHEDE KOM VAN BINNE UIT EN MAAK DIE MENS ONREIN

  10. SPR. 8: 13 HOOGMOED EN TROTS HAAT EK, SPREEK JAHWEH.

  11. SPR .6 : 17 “EEN VAN DIE SES DINGE WAT JAHWEH HAAT = TROTSE Oë ( KYK UIT DIE HOOGTE NA ANDER )

  12. 1 PET . 5: 5 NET SO MOET JULLE, JONGERES, AAN DIE OUERES ONDERDANIG WEES, EN WEES ALMAL MET OOTMOET (VEROOTMOEDIGENDE HART, NEDERIGHEID) BEKLEED IN ONDERDANIGHEID AAN MEKAAR, WANT GOD WEERSTAAN DIE HOOGMOEDIGES, MAAR AAN DIE NEDERIGES GEE HY GENADE.

  13. PRED. 7: 8 LANKMOEDIGHEID IS BETER AS HOOGMOEDIGHEID

  14. LUK . 1: 51 ,52 HY HET DEUR SY ARM KRAGTIGE DADE GEDOEN. HOOGMOEDIGES IN DIE GEDAGTES VAN HULLE HART HET HY VERSTROOI. MAGHEBBERS HET HY VAN TRONE AFGERUK, EN NEDERIGES VERHOOG.

  15. SPR. 22 : 4 DIE LOON VAN NEDERIGHEID IS DIE VREES VAN JAHWEH, IS RYKDOM EN EER EN DIE LEWE.

  16. SPR. 27: 2 LAAT ‘N ANDER JOU PRYS, EN NIE JOU EIE MOND NIE; ‘N VREEMDE EN NIE JOU EIE LIPPE NIE.

  17. SPR. 29 : 23 DIE TROTSHEID VAN ‘N MENS VERNEDER HOM, MAAR DIE NEDERIGE VAN GEES SAL EER VERKRY.

  18. MATT.23:12 WIE HOMSELF VERHOOG, SAL VERNEDER WORD, EN WIE HOMSELF VERNEDER SAL VERHOOG WORD.

  19. HOOGMOED STAAN TEENOOR NEDERIGHEID SOOS HAAT TEENOOR LIEFDE HOOGMOED IS N GRUWEL SONDE TEEN JAHWEH – EN HY HAAT DIT ONDERDANIGHEID EN NEDERIGHEID IS DIE VRYWILLIGE VERVANGING VAN HOOGMOED EN TROTS

  20. HOOGMOED EN TROTS ( NEGATIEF ) HOOGMOED EN REBELLIE (TEEN ALLE VORME VANGESAG; EIESINNIGHEID ) HOOGMOED EN HAAT( LIEFDELOOSHEID TEENOOR ANDER OF MINAGTING VAN ONDERGESKIKTE ) HOOGMOED EN PRETENSIE( OM TE BLUF , TE VERTOON , OF VALSHEID ) -------------------------------------------------------------------------------

  21. DAAROM KAN ONS SÊ : “WEES GEWAARSKU “ : HOOGMOED EN SATAN = JUKGENOTE, MEDEWERKERS OPPAS DUS WIE JOU JUKGENOTE IN DIE LEWE IS !!!!

  22. HOOGMOED SAL ONS VERHEF TOT N “GODHEID” EN DIT SAL ENIGE PERSOON UITEINDELIK VERNIETIG

  23. SPR. 16: 18 “ TROTSHEID KOM VOOR DIE VERBREKING – ONS VERHOUDING MET JAHWEH – EN HOOGMOED KOM VOOR DIEVAL !

  24. ONVERVALSDE LIEFDE = NEDERIGHEID EN ONDERDANIGHEID

  25. JAK. 4 : 6 GOD WEERSTAAN DIE HOOGMOEDIGES , MAAR AAN DIE NEDERIGES GEE HY GENADE 7 ONDERWERP JULLE DAN AAN GOD , WEERSTAAN DIE DUIWEL , EN HY SAL VAN JULLE WEGVLUG “ 8 NADER TOT GOD ,EN HY SAL TOT JULLE NADER . REINIG DIE HARTE , JULLE DUBBELHARTIGES ” 10 VERNEDER JULLE VOOR JAHWEH , EN HY SAL JULLE VERHOOG

  26. MATT.11 : 29 NEEM MY JUK OP JULLE EN LEER VAN MY ,WANT EK IS SAGMOEDIG EN NEDERIG VAN HART , EN JULLE SAL RUS VIND VIR JULLE SIELE

  27. HOOGMOED

  28. HOOGMOED

  29. HOOGMOED

  30. HOOGMOED

  31. HOOGMOED

  32. HOOGMOED

  33. HOOGMOED

More Related