1 / 12

Encore Functions & Décor

Encore Functions & Décor. Funksie Handleiding 2007/2008. Inleiding.

nubia
Download Presentation

Encore Functions & Décor

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Encore Functions &Décor Funksie Handleiding2007/2008

  2. Inleiding Welkom by die funksie handleiding van Encore Functions & Décor. Die handleiding stel u in staat om u eie spyskaart saam te stel, en na hartelus te kies en te keur. Encore Functions & Décor bied u die geleentheid om u funksie met sukses en professioneel aan te bied. Slegs produkte van hoogstaande gehalte word gebruik. Ons disse word vars voorberei, om eentonigheid te voorkom, en hierdeur ‘n unieke smaak na vore te bring – ‘n maaksensasie! Alle geregte word tot die fynste detail gegarneer. Die handleiding is in verskillende katogorië ingedeel om u keuse te vergemaklik. Indien u enige vrae het met die opstel van u spyskaart of keuses nooi ek u uit om dit met my te bespreek. Professionele bediening is additioneel en kan gereël word asook kroegdienste.Encore Function & Décor en ACA Konferensiesbied u ook die geleentheid vir ko-oordinering van u funksie van begin tot einde! Alle aspekte is by bogemelde ingesluit, nl. Venue, vervoer, blomme, tafelversierings, draperings etc. Alle breekgoed, sowel as tafellinne is by pryseingesluit.Kontak Persone:Corlia Brown – Encore Funtion & Décor 082 92767 01Andrè Brown - ACA Konferensies 082 416 5042Tel: 051 – 433 4003 Faks: 051 – 433 4003Epos: andre.encore@mweb.co.za“ For something different to remember”

  3. Vingerete Spyskaart“Cocktail Menu ColdStel u eie spyskaart met die volgende saam. Deeg Variasies “Vol-au-vents” gevul met Vis, Hoender, Kaas Aspersies en Room, Spinasie & Feta Pita broodjies gevul met Spinasie & Feta, maalvleis Ham, Kaas & Tamatie Broodjies Eier-Mayonnaise, Tuna-Mayonnaise Ham/Kaas/Tamatie, Salami & Maaskaas Sardientjies op Roosterbrood Vleis Variasies Vis Happie met Mayonnaise Salami & Maaskaashoringkie Aspersie & Ham Rolletjie Pastrami & Feta Rolletjie Ham & Agurtjie Rolletjies Haloumi Kaas met spek Kaas/Worsie en Uitjie Kebab Trio Kaas Samoosa’s Gevulde Eiers Biltong Happies Kaas Happies

  4. Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu Hot’’Stel u eie spyskaart met die volgende saam Deeg Variasies Worsrolletjies Hoenderpasteitjies Kaaspoffertjies Spinasie Rissoles (portugese tertjies) Hoender rissoles Tuna rissoles Garnaal rissoles Crèpes (Pannekoekies) gevul met Hoender & Sampioen Tuna & Room Spinasie & Feta Geurige maalvleis Palmiers Spinasie & Feta (Meditireens) Kaas & Tamatie (Italiaans) Maalvleis (Meksikaans) Seekos Vegitaries Vleis Variasies Traditionele Frikkedelle Griekse Frikkedelle Krap Balletjies Hoender Frikkedelle Mini Kaasworsies Hoenderboudjies (ontbeen) Gekrummelde Garnale Hoender (Oriental) Quiches met die volgende variasies: Spinasie & Feta Aspersie & Kaas Haddock & Room Mini Pizza “Springrolls” Vegetariese Hoender Filonessies/Samoosa met die volgende vulsels Hoender Kaas & uie

  5. Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu Hot’’Stel u eie spyskaart met die volgende saam Gemarineerd Hoenderkebabs Hoendervlerkies Lamskebabs Viskebabs Beeskebabs Skaapribbetjies (ontbeen) Beesribbetjies (ontbeen) Varkribbetjies (ontbeen) Spek & Kersierolletjie “ Cordon Bleu “ Wieletjies Mini Skaap Wiele Mini Skilpadjies(lewer in netvet)

  6. Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu ’’Stel u eie spyskaart met die volgende saam Soetgebak Melktertjies Griekse Melktertjies Karamelroomdoppies Konfyttertjies Baklava Karamelpavlova Peppermenttertjies Appeltertjies Lemingtons “Brandy Snaps” Cremora tertjies Eclairs Suurlemoentertjies Pynappeltertjies Roomhoringkies Ystervarkies Hertzogkoekies Kein Wortelkoekies Klein “Lemon Meringue” Suikerhoringkies

  7. Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Voorgeregte Sop Komkommer Room Sampioen Room Aspersie Room Tamatie Room Aartappel Room Botterskorsie Sop Ertjie Sop Oesters Sop Franse Uie Sop Groente Sop Seekos Seekos Slaai Vis Soufflè Sampioen & Tuna Filopakkie Stokvis met Witwyn Sous Crépes met Tuna en Room Sous Seekos Kelkie Skelvis Roulade Mossels in Veloute Knoffel en Kaas Slakke Groente Groente Kebab Met Roosmaryn Sous Aspersie Vinaigrette Gekrummelde Sampioen & Tartar Sous Advokado Vinaigrette Bloukaas – Okkerneutslaai Advokado Ritz

  8. Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Hoofgereg Vleis Geglasuurde Varkboud met Appeljellie Soet/Suur Vark Gegeurde Lamsboud met Kruisement Beesboud met Geurige Rooiwyn Sous Beesrol gevul met Droëvrugte Beestong met Soet Mostert Sous Cordon Bleu Hoender of Bees Word bedien met Kaas of Sampioen Sous Appelkoos Hoender Bladjang Mayo Hoender Gevulde Hoenderborsie met Feta & Spinasie Stysel Gewone/Gegeurde/Pietersielie rys Baba Aartappels met Pietersielie/Grasui/Knoffel botter Aartappel Krokette Room Aartappelgereg Koring met Sampioene en Grasuie Gegeurde Lensies

  9. Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Groente Karamel Pampoenpoffertjie Roulade: Pampoen Spinasie Tradisionele Wortels Soet Baba Worteltjies Soet Patats met Piesang en Neut Spinasie met Room en Feta Franse Bone met Spek en Kaas Tradisionele Groenbone Skottel Blomkool & Broccoli met Kaas Sous Geroosterde Botterskorsies met Heuning Meditereense Groente skottel Pampoen poffertjies met karamelsous Brusselse Spruite met mostertsous Griekse Botterskorsies

  10. Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Slaai Mengelslaai. Aartappel en Salami. Kerrie Noedelslaai. Kerrie Perskeslaai. Piesang en Klapperslaai. Drie Bone met Feta en Blou Kaas Griekse Slaai Italianse Slaai Franse Slaai Broccoli Slaai Advokado en Arbei Slaai Beet Slaai Wortel Slaai Waldorfslaai Geelperske-koringslaai Waatlemoen en Fetaslaai Aarbei en Fetaslaai Koperpennie-wortelslaai

  11. Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Nageregte Koud Vars Vrugte Koekstuif Lemoenmousse Sjokolademousse Verskeidenheid Kaaskoeke Tiramisu Warm Malvapeoding Karoopoeding Jan Ellis Poeding Klapper – Melktert Appeltert Melktert Bruin Poeding Gemmer Poeding Sago Poeding Dadel Peoding Asyn Poeding Appelkoosvla Karringmelkpoeding Alle nageregte word met room of vla bedien. Roomys is ‘n opsie maar is additioneel.

  12. Vurkete SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam Bees Lasagne Hoender Lasagne Stroganoff Bolonaisse Hoender Kasserol Bees Kasserol Alle vurketes word bedien met ‘n stysel, Broodrolletjie en ‘n slaai en vrugtesap

More Related