340 likes | 548 Views
Sagaria 6:9-15 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Sag 6:15. Die kerk is ’n beweging – nie ’n organisasie nie. A Crash of Rhino’s. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Wat hou mense weg van ons (van die gemeente, van eredienste)?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“Not what you get, but what you give.” Wheeling Gaunt
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
’nKroon is vir ’nkoning bedoel
Shimbakuka – die dorpie wat volgens die Bybel leef
“Dít is wat kan gebeur met ’n Bybel en ’n paar mense wat soos Jesus wil leef.”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Gee vir ons U Gees laat ons U getuies wees. Hier in hierdie wêreld wat honger na U, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Leer ons om te gee, soos wat U omgee - nie net vir ons, Maar vir die wêreld, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Sal U vir ons kom wys wat U doel is met die kruis? met al die pyn en lyding wat U Seun moes verduur?
Flam 98 Stuur ons deur U Gees U het by ons kom woon, U liefde hier kom toon, deur mens te word in hierdie wêreld, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wat kan ek bydra, wat kan ek bring? Wat het U vir my gegee, dat die wêreld weer sal sing?
Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Gee wat jy het, maar gee veral jouself
“Die before you die, you will have no chance thereafter”. CS Lewis
“Wanneer ’nmens sterf dra hy in sy hande net dit wat hy weggegee het.” Jean-Jacques Rousseau
“He is no fool who gives what he cannot keep, to gain what he cannot lose.” Jim Elliot
"Ek wou graag sê dat ek meer uitgekry het as wat ek ingesit het, maar ek dink nie dit sou sulke gepaste woorde vir ‘n kerkkassier wees nie.”
God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42