320 likes | 545 Views
1 Tessalonisense 1:1-10. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die verskil tussen die toring van Babel en ’n toring van krag. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Die verskil tussen die toring van Babel en ’n toring van krag
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ʼn luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Moet nooit ‘n man vra of hy glo of nie. Kyk eerder na wat hy doen!” Thornton Wilder
Wat is die gevolge van ’n goeie voorbeeld Mense sal besef Christenskap is nie net goed op papier nie
Wat is die gevolge van ’n goeie voorbeeld “God se Woord is nie ’n Leeswoord nie, maar ’n Leefwoord!”Martin Luther
“Christianity is always only one generation away from extinction. I don’t know who first said that, but the truth of the statement is evident: Without the passing of the knowledge about Christ and the testimony of faith from parents to children, from elders to youth, from those convinced of the faith to those who have not yet been persuaded,
Christianity would eventually either die out altogether or be reduced to a curious historical phenomenon.” (Anoniem)
“Christene is die grootste oorsaak vir die groei van die Christendom, maar Christene is ook die oorsaak vir die afkeur van die Christendom!”
“You never actually own a Patek Philippe watch, you merely look after it for the next generation.”
…It is a time when there is much in the show window and nothing in the stockroom...
“…As ons ons gedra soos ware Christene, sal daar geen heidene wees nie” Pous Johannes XIII
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Ons leef u liefde in ’n wereld wat uitroepOns neem u water na mense wat dorsLaat ons u liefde deur ons dade uitdraOns neem u brood na ’n sterwende landSo kom U naby aan elkeen wat nood hetLaat u wil geskied deur ons gehoorsaamheidWant ons is u liggaamOns sal U vir altyd volgOns is die gesalfdesWat opstaan vir u Naam
Volgende week: 1 Tess 2:1-8