450 likes | 716 Views
Openbaring 1:4-8. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. a en t. a m t. Here van die Heiliges, U wat was en U wat is, Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haal ek sal sing, ek sal sing.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
aen t a m t
Here van die Heiliges, U wat was en U wat is,Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haalek sal sing, ek sal sing
Die Gees en die Bruid roep uit,ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer
Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mens wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!
Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwynEk sal sing, Ek sal sing
Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer
Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mens wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Die Alfa en die Omega… die Een wat was en wat is en wat kom… die Almagtige…
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
1) Uit liefde vir ons het Hy…
God is nie die vyand van my vyande nie. God is nie eens die vyand van Sy vyande nie
“Elke keer as ek in ’nsoldaat van die ander weermag se oë gekyk het, het ek geen vyand raakgesien nie, net nog ’nmedemensvan my wat na die beeld van God gemaak is.”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
’nGebed van St. Patrick Christus met my, Christus voor my, Christus agter my, Christus in my, Christus onder my, Christus bo my, Christus regs van my, Christus links van my, Christus waar ek lê, Christus waar ek sit, Christus waar ek opstaan,
Christus in die hart van elke mens wat aan my dink, Christus op die tong van elke mens wat oor my praat, Christus in elke oog wat my sien, Christus in elke oor wat my hoor. Christus wat my vandag beskerm teen alle gevaar wat oor my pad kom, sodat ek die lewe in sy oorvloed mag beleef. Amen.
Ek is • die Een wat was • die Een wat is • die Een wat kom
Let God be God ... in you. Let God be God ... in your church. Let God be God ... in your neighborhood. Let God be God ... in your job. Let God be God ... in your family. Let God be God ... in your world.
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Think yourself empty Read yourself full Write yourself clear Pray yourself keen Then enter the world And let yourself go!