390 likes | 923 Views
HOOFSTUK 3. GELDSAKE. APPRESIASIE (GROEI). Enkelvoudige rente:. Veranderings van die onderwerp:. Voorbeeld: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging?. APPRESIASIE (GROEI). Saamgestelde rente:.
E N D
HOOFSTUK 3 GELDSAKE
APPRESIASIE (GROEI) Enkelvoudige rente:
Voorbeeld: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging?
APPRESIASIE (GROEI) Saamgestelde rente:
Voorbeeld: Wat is die waarde van ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% s.r., halfjaarliks bereken, belê word? Hoeveel rente is verdien?
Kom ons kyk na die grafieke van die vorige twee voorbeelde. Hier is ‘n opsomming van wat gebeur het: Wat is die rente op ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% e.r. belê word? Wat is die waarde na die belegging? Wat is die waarde van ‘n belegging van R11 000 na 7 jaar as dit teen 9,4% s.r., halfjaarliks bereken, belê word? Hoeveel rente is verdien?
Enkelvoudige rente Saamgestelde rente R20924,07 R18 238
DEPRESIASIE (VERMINDERING) Uniforme koers-depresiasie: Al die nodige veranderings van die onderwerp van die formule kan hier ook gedoen word.
Voorbeeld: ‘n Naaimasjien het oorspronklik R2025 gekos en is na 15 jaar vir R250 ingeruil. Bereken die uniforme koers-depresiasie.
DEPRESIASIE (VERMINDERING) Verminderde saldo-depresiasie: Al die nodige veranderings van die onderwerp van die formule kan hier ook gedoen word.
Voorbeeld: ‘n Masjien se boekwaarde is na 10 jaar R13 770. Wat was die masjien se aanvanklike prys, as dit teen ‘n verminderde saldo-koers van 8,2% per jaar gedepresieer het?
NOMINALE EN EFFEKTIEWE KOERS Nominale koers = koers wat eenmaal ‘n jaar aangewend word Effektiewe koers = Nominale koers wat meer as eenmaal ‘n jaar aangewend word
Voorbeeld: Vind die nominale en effektiewe koers indien R100 teen 12% per maand vir een jaar belê word. Nominale koers = 12% per jaar = 1% per maand Effektief
ANNUΪTEITE Annuїteite is ‘n reeks gelyke betalings wat gereeld gemaak word. Daar is twee soorte: Jy kan kies om geld te spaar of om geld te leen. Om te spaar: waar x die gereelde betaling is wat gemaak word i die rentekoers per betalingstydperk is n die aantal betalings wat gemaak word is
Voorbeeld: R2 000 word jaarliks belê in ‘n rekening wat 8% p.j. rente betaal. Hoeveel is hierdie belegging na 5 jaar werd? x = R2 000 i = 8% = 0,08 n = 5 jaar
Voorbeeld: R2 000 word maandeliks belê in ‘n rekening wat 8% p.j. rente betaal. Hoeveel is hierdie belegging na 5 jaar werd? x = R2 000 n = 5 x 12 = 60 maande
Voorbeeld: ‘n Persoon tree oor 13 jaar af. Hy sal R1 000 000 as bykomende kapitaal nodig hê. Hoeveel moet hy elke maand belê as die fonds teen 18% p.j. maandeliks saamgestel, groei? Fv = R1 000 000 n = 13 x 12 = 156
ANNUΪTEITE Annuїteite is ‘n reeks gelyke betalings wat gereeld gemaak word. Daar is twee soorte: Jy kan kies om geld te spaar of om geld te leen. Om te leen: waar x die gereelde betaling is wat gemaak word i die rentekoers per betalingstydperk is n die aantal betalings wat gemaak word is
Voorbeeld: Jy betaal ‘n lening af in 10 jaarlikse betalings van R1 500. Bereken die bedrag van die lening as rente teen 15% pj. bereken word. x = R1 500 n = 10 jaar
Voorbeeld: Jy betaal ‘n lening af in 10 maandelikse betalings van R1 500. Bereken die bedrag van die lening as rente teen 15% pj. maandeliks saamgestel, bereken word. x = R1 500 n = 10 maande