260 likes | 405 Views
Kleinsakebestuur (206). Dosent: Mej. S. Van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za. Beginsels van kleinsakebestuur. Inleiding (Bl.15) Kennis Suksesvolle bestuurders Aktiwiteite in kleinsakeondernemings. Inleiding vervolg (Bl. 16). Vaardighede van ʼn kleinsakebestuurder of eienaar.
E N D
Kleinsakebestuur(206) Dosent: Mej. S. Van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za
Beginsels van kleinsakebestuur • Inleiding (Bl.15) • Kennis • Suksesvolle bestuurders • Aktiwiteite in kleinsakeondernemings
Inleiding vervolg (Bl. 16) • Vaardighede van ʼn kleinsakebestuurder of eienaar.
Eienskappe van ʼn kleinsakeonderneming • Inkomste en winsgewendheid • Markgrootte en plasing • Eienaarskap en belasting • Werknemers
Voordele van ʼn kleinsakeonderneming (Bl. 21-26) • Kleinsakeondernemings: • Is die ruggraat van die land se ekonomie • Is demonstreer die kern van vrye ekonomiese handel • Bied ’n beter kliëntediens
Voordele van ʼn kleinsakeonderneming • Kleinsakeondernemings: • Moedig nodige passie aan om sukses te behaal. • Gee eienaars vryheid om te innoveer. • Kan vinnig van koers verander. • Kan baie winsgewend wees.
Nadele van ʼn kleinsakeonderneming • Kleinsakeondernemings: • Veeleisende werkskedule. • Finansiële risiko’s. • Persoonlike aanspreeklikheid.
Hulpbronne vir ʼn kleinsakeonderneming • Finansiële hulpbronne • Bestaande finansieringbronne • Verkryging van nuwe fonds • Menslike hulpbronne • Bestaande personeelhulpbronne • Veranderinge benodig aan menslike hulpbronne
Hulpbronne vir ʼn kleinsakeonderneming • Fisiese hulpbronne • Produksie fasiliteite • Bemarkingsfasiliteite • Inligtingstegnologie
Hulpbronne vir ʼn kleinsakeonderneming • Ontasbare hulpbronne • Welwillendheid van kliënte • Reputasie • Handelsnaam • Intellektuele eiendom
Voorbereiding vir kontaksessie 2 • Stappe om ʼn kleinsakeonderneming te begin • Risiko’s van kleinsakeondernemings • Uitdagings in die Suid Afrikaanse kleinsakesektor
Stappe om ʼn kleinsakeonderneming te begin • Begin met goeie sake idee • Skryf ’n sake plan • Kies ’n naam vir onderneming • Kies geskikte regsvorm • Registreer onderneming se naam
Stappe om ʼn kleinsakeonderneming te begin • Bekom finansiering. • Kry ʼn sake lisensie (Indien nodig). • Registreer vir die verskillende belastings. • Maak voorsiening vir nodige werknemers. • Verkry versekering.
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Tipes risiko’s: • Finansiële risiko • Organisatoriese risiko • Voldoenings risiko • Operasionele risiko • Kommersiële risiko • Veiligheidsrisiko • Strategiese risiko
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Tipes risiko’s: • Toerustingrisiko • Sekuriteitsrisiko • Reputasie risiko • Diensleweringsrisiko • Projekrisiko • Belanghebbende bestuursrisiko • Tegnologierisiko
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Risikobestuur • 3 vrae: • Wil? • Moet? • Gedwing?
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Risikobestuur • Voordele: • Kommunikasie • Verhoudings • Beplanning • Regsgeding • Mededingende voordeel
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Risikobestuur • Voordele vervolg: • Kwaliteit • Doeltreffendheid • Begrotings oorskrydings • Kostes
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Risikobestuur • Goeie sakepraktyk • Deursigtigheid • Personeelvertroue • Kliëntevertroue • Beskerming
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Wetgewende en regulerende vereistes • Beroepsgesondheids- en beroepsveiligheidswetgewing • Handelswetgewing • Kontraktuele verspligtinge • Versekering • Finansiële verslagdoening
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Beperkinge van risikobestuur • Besluite • Waarborg • Risiko-assessering
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Integrasie van risikobestuur in kleinsakeondernemings se bedrywighede • Sakebeplanning • Beroepsgesondheid en –veiligheid • Menslike hulpbronbestuur • Voldoeningsbestuur • Finansiële bestuur
Risiko’s van kleinsakeondernemings • Integrasie van risikobestuur in kleinsakeondernemings se bedrywighede • Kliënteverhoudinge • Kontraktebestuur
Uitdagings in die Suid Afrikaanse kleinsakesektor • Personeel • Leierskap en bestuursvaardighede • Verkope • Opleiding • Bestuur en verandering