80 likes | 576 Views
Koninkrykstyd. Ballingskap. Persiese Ryk. Karkemis. Nineve. Medië. Tigris. Eufraat. Ekbatana. Damaskus. Samaria. Babel. Jerusalem. Susa(n). Ur. Persepolis. Ons praat; God praat . Bid saam Bybel: Lees Esra 1:1-4 Vertel Esra, en Nehemia 1:1-3 Lees Nehemia 1:4-11 en 2:1-5
E N D
Persiese Ryk Karkemis Nineve Medië Tigris Eufraat Ekbatana Damaskus Samaria Babel Jerusalem Susa(n) Ur Persepolis
Ons praat; God praat Bid saam Bybel: Lees Esra 1:1-4 Vertel Esra, en Nehemia 1:1-3 Lees Nehemia 1:4-11 en 2:1-5 Vertel verder… Lees 8:1-4, 6-7, 11, 13
Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. • Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid... • Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. • Die gebod van die Here is helder: dit gee insig. • Die eise van die Here vir sy diens is goed: dit staan altyd vas. • Die bepalings van die Here is reg: elkeen van hulle is regverdig.
Gesprek met ouers As julle ’n tema vir julle gesin uit die verhaal van Nehemia kon uithaal, wat sal dit wees? Elkeen dink eers alleen. Laat ouers in groepies van 3 of vier nou hulle temas met mekaar deel. Gee geleentheid vir terugrapportering.