260 likes | 460 Views
Malawi Inc. Andr é van Deventer. Serdyn du Toit. Simon Frank. Calla van Dyk. Jaco Olivier. Grant Evert. Malawi Inc. Inleiding. Onderwerp: Beroepsgesondheid-en veiligheids wet, 1993 Algemene wetgewing Die ingenieur en die Wet Gevalle studies. Malawi Inc. Malawi Inc. Grant Evert.
E N D
Malawi Inc. André van Deventer Serdyn du Toit Simon Frank Calla van Dyk Jaco Olivier Grant Evert
Malawi Inc. Inleiding • Onderwerp: Beroepsgesondheid-en veiligheids wet, 1993 • Algemene wetgewing • Die ingenieur en die Wet • Gevalle studies
Malawi Inc. Malawi Inc. Grant Evert
Malawi Inc. History • 1802: First legislation was established in Britain. • 1833: the Factory Act of 1833 introduced factory inspectors. • 78 years later, South Africa’s first legislation. • First step: Lord Milner’s Commission of Inquiry into Pthisis in the mining industry in 1902. • 1911: The inquiry formed the Miners’ Pthisis Act. • 1918: Factories Act for the non-mining sector. • 1941: First Workman’s Compensation Act.
Malawi Inc. Act • Long Title: • Say who or what the specific Act regulates. • Interpretation purposes only, cannot be used in a court of law. • What the Act provides for the worker: • Health and safety at work. • Health and safety for people who use machinery. • Protects people against hazards. • Establishment of an advisory committee. • Makes provision for matters concerning the Act.
Malawi Inc. Act(cont.) • Health and Safety Policy (Section 7) • The chief inspector can direct any employer to the policy. • The direction must be published in the Gazette. • Policy must be signed by the CEO, and displayed. • An employer fully committed to health and safety should have such a policy.
Malawi Inc. Act(cont.) • General Duties of Employers to their employees: (Section 8) • Most important section of the Act. • Section 8(1): Responsibility of employers to provide and maintain a workplace that is safe and without risk of the health of their employees. • Section 8(2): • Safety precautions. • Precautionary measures must be implemented. • Everyone must comply with the Act.
Malawi Inc. Act(cont.) • Victimisation Forbidden: (Section 26) • Makes provision for the employees not to be intimidated by the employer should they comply with the remainder of the Act. • The employer is not allowed to: • Dismiss an employee. • Reduce the rate of remuneration. • Alter terms of conditions of employment. • Alter position to employee’s disadvantage.
Malawi Inc. Act(cont.) • The previously mentioned aspects are not allowed if the employee: 1. Has given information to an inspector. 2. Has complied with any direction of an inspector. 3. Has given evidence before a court of law. 4. Has done anything which that person is required to do in terms of this Act. • Has refused to do anything which he/she is prohibited from doing.
Malawi Inc. Act(cont.) • Appeals Against Decisions of Inspector: (Section 35) • Any person has the right to appeal (within 60 days). • The chief inspector must then do the following: • Confirm the decision. • Set aside the decision. • Vary the decision. • Give substitute for the decision. • The chief inspector’s decision can also be appealed, within 60 days, to the registrar of the industrial court.
Malawi Inc. Act(cont.) • Proof of Certain Facts: (Section 39) • Prove inspector’s assumption to be false. • Example: • Person has been injured at a workplace. • Inspector presumes the person is an employee. • Employer must have proof if the injured person is • is an employee. • If the employer cannot prove the above mentioned • then the employer will be held liable.
Malawi Inc. Malawi Inc. Calla van Dyk – Die ingenieur en die Wet
Malawi Inc. Inleiding • verhoging in die standaard van gesondheid en veiligheid • ECSA verplig ingenieurs om te registreer Die rol van die geregistreede ingenieur: • 1)Beskerm mense in die werkplek 2)verseker veilige werksomstandighede 3)moedig disipline in fabriek aan om veiligheidsonthalwe 4)kyk dat gereedskap en masjienerie veilig en korrek werk
Malawi Inc. Inleiding(vervolg) • hoof uitvoerende direkteur Die geregistreerde ingenieur is gelisensieerd tot Twee disiplinêre meganismes: 1)optrede in die hof onder die relavante wet 2)disiplinêre samewerking met ECSA • wet versprei die verantwoordelikheid
Malawi Inc. ‘n Paar elektriese masjienerie regulasies • beskermende uitrusting • energiebronne • skakelborde • aarding – 50volt • vry ruimtes van kraglyne
Malawi Inc. Die elektriese installasie regulasies Wat is ‘n geakkrediteerde persoon: • ‘n elektriese toetser vir enkelfase • installasie-elektrisiën • ‘n meester-installasie-elektrisiën • installasie korrek – sertifikaat van nakoming • artikel 37 – lasnemer
Malawi Inc. Elektriese installasie regulasies(vervolg) • verandering aan installasie • installasie van meerfasige toevoer Aansoek om registrasie as ‘n geakkrediteerde persoon Persoon word op volgende beoordeel: • Ondervinding • teoretiese kwalifikasie • kwalifikasie in veiligheidstandaarde
Malawi Inc. Elektriese installasie regulasies(vervolg) • ‘n registrasiesertifikaat kos R75 Hoofinspekteer kan sertifikaat kanselleer: 1)uitwissing of wysiging 2)growwe nalatigheid 3)versuim om bepalings van regulasie na te kom • kan na nywerheidshof appèl aanteken (artikel35)
Malawi Inc. Opsomming • groot verantwoordelikheid • klem verskuif na toesiening Take van geregistreerde Ingenieurs: • verseker gesondheid en veiligheid • verantwoordelik vir werking en onderhouding
Malawi Inc. Malawi Inc. Jaco Olivier
Malawi Inc. Gevalle Studie 1 • Werknemer : Elektrisiën, Desmond, wat substasies diens. • Werkgewer : `n Energie Maatskapy wat baie baie veiligheidsbewus is. • Desmond word uitgeroep vir `n werk, maar laat na om al die detail uit te vind. • As gevolg hiervan is die leer wat hy gebring het te kort
Malawi Inc. • Desmond het 2 opsies • Gaan haal `n langer leer • Laat leer op stroombaanbreker toerusting staan sodat dit lank genoeg kan wees • Nadele van Desmond se opsies • Moet terug ry vir `n langer leer • Leer staan naby `n 33kV spanningslyn • Desmond kies opsie 2, want hy het nie sy werk oordentlik gedoen nie. • Hy veroorsaak oorvonking terwyl hy werk en doen beserings op.
Malawi Inc. • Wie is verantwoordelik? • Seksie (14 a) van die Beroeps Gesondheid en Veiligheids Wet van 1993 vereis dat `n werknemer ten alle tye sy eie veiligheid verseker. • Desmond is skuldig bevind en beboet.
Malawi Inc. Gevalle Studie 2 • Werknemer moet vlekvryestaal dromme oopsny • Werkgewer - `n Klein Ingenieurs besigheid - Laat na om werknemer te waarsku of in te lig oor gevare. • Ontploffing veroorsaak derde graadse brandwonde.
Malawi Inc. • Wie is skuldig? • Seksie (8.2 e) en (13) vereis dat informasie oor gevaar situasies aan werknemers verskaf moet word. • Seksie (8.1) vereis dat die besigheid moet kan verseker dat werknemers nie aan gevaarlike situasies blootgestel word nie. • Besigheid skuldig bevind en beboet.
Malawi Inc. Konklusie • Die artikels van die Wet is daar om die werkgewer en werknemer te beskerm • Een ding moet dus besef word: - ongelukke gebeur - die feit is,dit hoef nie!