360 likes | 536 Views
Open 4:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Hemel is waar… Hel is waar…. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Aanbidding laat jou op God fokus bring mense bymekaar.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Hemel is waar… • Hel is waar…
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Aanbidding • laat jou op God fokus • bring mense bymekaar
Ons praat oor Jesus – nie oor paddas nie!
“If you want to kiss the sky, you have to learn how to kneel.”
In die hemel is die Heer In die hemel is die Heer En Sy glans is soos kristal Hy's die Heilige van God En Hy heers oor die heelal
Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou
En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer
Drie maal heilig is die Heer, Hy wat is en was en kom Hy’s die Alfa en Omega Almagtig en Verhewe
Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou
En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer
Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam Die heerlikheid en lof van nou af en vir ewig
Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou
En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer U regeer
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
…wat jy gesien het (1:9-20), • … wat nou daar is (2:1-3:22) • … en wat hierna gaan gebeur (4:1-22:5)
Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Aanbidding bring alle mense bymekaar “All are gathered around the centre…” Eugene Peterson
Sluit ons mense in of uit? “Always allow God the privilege of working in another's life differently from the way God has in your own,” Susan Yates
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor
“No deal” Dien-dien-beginsel
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“The humblest and the most unseen activity in the world can be the true worship of God…” Barclay
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe DVD(stel van 3) Verantwoordelike Vernuwing 2006 • 9 aanbieders • o.a. Pat Kiefert, Coenie Burger, Braam Hanekom, Stephan Joubert, Allan Boesak. • Kontakbesonderhede: Ilse Marsh Tel: 021 864 8228 ilse@bmedia.co.za R300.00 (BTW & versending)