220 likes | 417 Views
Opstanding. Finding the bones of Jesus would assuredly disprove our religion! Blomberg. As daar nie ‘n opstanding is nie :. a) Christus nie opgewek nie b) Is prediking en geloof sonder inhoud c) Is die apostels leuenaars d) Is geloof waardeloos en is ons nog in ons sondes
E N D
Finding the bones of Jesus would assuredly disprove our religion! Blomberg
As daar nie ‘n opstanding is nie: a) Christus nie opgewek nie b) Is prediking en geloof sonder inhoud c) Is die apostels leuenaars d) Is geloof waardeloos en is ons nog in ons sondes e) Is die wat slaap dood. f) As ons net vir hierdie lewe in Christus hoop is ons bejammerswaardigend maw ’n lewe sonder ewigheidsperspektief.
At the center of the Christian faith stands the resurrection of Jesus Christ. We sometimes forget that and think that Easter should be celebrated only once a year. But actually every Sunday—the first day of each week—celebrates the empty tomb, and apart from Christ risen from the dead there can be no Christian faith. Elizabeth Achtemeier
3 redes vir die historisiteit van die opstanding • Die leë graf. • Die verskynings. • Die groei van die kerk.
In patriarchal Jewish society the testimony of women was not highly regarded… the Jewish historian Josephus says that women weren't even permitted to serve as witnesses in a Jewish court of law. Now in light of this fact, how remarkable it is that it is women who are the discoverers of Jesus' empty tomb. Any later legendary account would certainly have made male disciples like Peter and John discover the empty tomb. William Lane Craig
Luke 24:1-12 John 20:1-18
OPSTANDING EN LEWE • Gered van die dood • Lewend deur die Gees • Ewige lewe OPSTANDING = REDDING, OORWINNING, NUUTSKEPPING
The deepest meanings of the resurrection have to do with new creation. If the stories are metaphors for anything, they are metaphors for the belief that God’s new world had been brought to birth. When Jesus emerged, transformed, from the tomb on Easter morning, the event was heavy with symbolic significance … [I[t was the first day of God’s new week, the moment of sunrise after the long night, the time of new meetings, new meals, of reconciliation and new commissioning. It was the beginning of new creation. (N.T. Wright)
Awesome! Wat is jou opstanding storie?
LEWE in Allerdaagse Lewe • Splinternuut!!! • A soul that gets bored – we need AWE! • Newness wears off • How are you getting your kicks? • Wat is vir jou awesome?
NUUT God se karakter… Watse clues los Hy ons?
LEWE in Allerdaagse Lewe OPSTANDINGSLEWE? • IS ELKE KEUSE 1 TUSSEN LEWE EN DOOD? • Watter dinge maak jou siel dood? • LEWENDE WATER vs. SEE WATER
WAT BEDREIG MY OPSTANDINGSLEWE? • Probeer heeltyd self • Romeine 8:11 • Opstandingservarings is nie 1ste hands • Verkeerde prentjie van God • God raak my medewerker vs. my Werkgewer • God gebruik “ongekwalifiseerdes” en die “ordinêre” • Besig met sonde wat ons doodmaak
Lees • Romans 6 • Romans 8 • Ephesians 2 • Colossians 2:20 - 3
I told you so? Jesus self het gesê: • Mark 8:31 • Mark 9:31 • Mark 10:32-34 • Matthew 20:19 • Luke 18:31-34